Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Dagse julle,
Sit solank die datum in julle kalender:
SAJSV Weskus en Cape Town 223 Swartbergvlei - Yzerfontein 223 Bonanza.
223 Standaard klas en 223 OPE - 27 Julie 2019
Ons gaan die jaar 2 klasse he.
1. Die een klas sal onder die SAJSV se reels skiet en teen mekaar kompeteer vir die top prys. Dit is dan ook in hierdie klas waar jy op die SAJSV 222/223 ranglys kom om moontlik te kwalifiseer vir nasionale en protea klere.
2. Die volgende klas is 'n ope klas met geen beperkings nie en ons wil hier vir die manne met die 223 Semi Autos en "buite spec" 223's die kans gee om hulle gewere af te stof en aan die skiet deel te neem.
Afstande is onbekend tot om-en-by 250m. Elke klas sal apart kompeteer en daar sal pryse wees vir elke klas.
Sien gerus die video vir meer info.
https://magis.to/av/fDh8QQEDRVQiISoEDmE ... sm&o=i&c=c

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Lyk lekker, ongelukkig speel my kinders Rugby daai dag 
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Sjoe dis jammer! Toemaar Nov het ons weer een.Arnold wrote:Lyk lekker, ongelukkig speel my kinders Rugby daai dag
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Sal maar sien hoe dinge loop en of die rugby nie gekanselleer word nie dan bring ek die seuns saam.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Hoop om jou daar te sien!Dumbluck wrote:Ek hoop ek is daai tyd in die landEk geniet my nuwe 223 baie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Ek hou regtig daarvan dat julle die opeklas ook doen!!!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Hoop maar daar is genoeg belangstelling.Arnold wrote:Ek hou regtig daarvan dat julle die opeklas ook doen!!!

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- tau
- Hero Member

- Posts: 3980
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Dit klink na pret. En lekker naby Yzerfontein ek kan slag laat slaap.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Ons sien jou daar! Meer info en inskrywings sal binne die volgende 2 weke uitgaantau wrote:Dit klink na pret. En lekker naby Yzerfontein ek kan slag laat slaap.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/b41f4d79370ebc2337674944bc3ba28e.jpg
http://www.sahuntingrifle.co.za/events/105
http://www.sahuntingrifle.co.za/events/105
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
KENNISGEWING VAN DIE
223 WESKUS & WP OPE VELDSKIET
27 JULIE 2019
SA JAGGEWEER het die voorreg om die 1ste 223 Weskus & WP Ope (Dubbel Rondte) aan te bied.
Wanneer: Saterdag 27 Julie 2019
Waar: Swartbergs Vlei 4x4, Yzerfontein, Weskus (33°13'48.6"S 18°12'14.0"E) 90km vanaf Kaapstad
Tye:
Registrasie: 08h00 tot 08h45.
Kompetisie: Gong bane 09h00 tot +/- 15h00
Teikenbane 09h00 tot +/- 15h00
‘n 100-Meter inskietbaan sal beskikbaar wees tot 08h30 Prysuitdeling: vanaf +/- 15h30
Inskrywings:
Inskrywings sluit Woensdag 24 Julie 2019. Die aantal deelnemers wat hanteer kan word is beperk, so skryf vroegtydig in. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. Slegs inskrywings wat betaal is sal aanvaar word. `n Inskrywingsvorm is hieronder aangeheg of klik gerus op die skakel hieronder vir die inskrywing blad.
Koste:
R400.00 per persoon vir Sajaggeweer/Kaapjag lede.
R450,00 per persoon vir nie-lede.
Inskrywing sluit in heerlike Braaivleis, Boerewors, Slaaie, Gebakte brood met Konfyte en Kaas.
Aantal skote:
60 vir die kompetisie (30 per baan), plus inskiet.
Geweer Klasse:
Standaard Klas: 222/223 kaliber met SAJSV beperkings soos in die skakel (http://www.sahuntingrifle.co.za/222-223rem-std-class/18)
Ope Klas: Enige 223 kaliber en kleiner – Geen Beperkings
Semi Auto Klas: Enige 223 Semi Auto – Geen Beperkings
Teikens:
Lewensgrootte papierteikens en 100/200 mm deursnit “gong” swaaiteikens. Twaalf bane waarop vyf skote elk geskiet word.
Bane en Hoeveelheid skote:
WP Baan - Ses bane waarop vyf skote elk geskiet word.
Weskus Baan - Ses bane waarop vyf skote elk geskiet word.
Totaal van 60 skote vir die dag.
Afstande:
Ongemerkte afstande, 50m tot 250m.
Posisies:
Sit, staan of lê met rus wat voorsien word, soos voorgeskryf op elke baan.
Reëls:
Standaard reëls soos bepaal deur die SA Jaggeweerskietvereniging (SAJSV). Die reëls sal by die skietbaan beskikbaar wees, en is op die SAJSV se webwerf http://www.sahuntingrifle.co.za.
Geen rangefinders of verkykers word op die baan toegelaat nie..
Bring saam:
Lidmaatskapkaarte, geweer, geweersak, oormowwe, skietbril, patrone (genoeg vir kompetisie en inskiet), stoel, hoed, sonbrandolie, bosluisweerder, (reënjas en gumboots?).
Algemeen:
Hierdie kompetisie is oop vir alle skuts, maar slegs die Standaard Klas se punte tel tot die 222/223 Veldskiet ranglys en Veldskiet Skietspan keuses.
Groot pryse en Lucky Draws!
Navrae:
HEIN DE SWARDT, sel 083 300 1331, epos: hein@centurycityconnect.com

Last edited by Heinds on Fri Jul 05, 2019 7:36 pm, edited 1 time in total.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Inskrywings vorm beskikbaar by: http://www.sahuntingrifle.co.za/article/119
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Fantasties. Ek is in.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Sien jou daar, nooi bietjie jou ander pêlle ook saam!Riebeeker wrote:Fantasties. Ek is in.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Terloops, julle sal sien dat die ope klas "cater" vir 223 en kleiner kalibers. So die manne wat met die Howa 204's sit is baie welkom om in te skryf.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Hallo almal, laaste week vir inskrywings. Onthou asb om so vinnig as moontlik in te skryf. Daar het al 'n paar mense ingeskryf vir die semi auto klas wat ek dink groot pret gaan wees.
Stof daai gewere af wat so in die kluise staan en kom geniet 'n dag saam met vriende en ander skuts.
Stof daai gewere af wat so in die kluise staan en kom geniet 'n dag saam met vriende en ander skuts.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Baie dankie Hein en die res, was 'n baie lekker dag. Ek en Leandi sal bietjie moet gaan oefen
Nou weet ons darm wat om te oefen
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/78625d871f587c5e4dcca778f316dcbd.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/f32e85a6d170125a8296b1c6cd376afb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/9bb89ef8c7e6f0214f585c83356ade00.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/6258246a6c72c24861ce59168c3aa1a6.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/1937704be10e31ef7fdb27d200c1eafc.jpg

Last edited by Dumbluck on Sat Jul 27, 2019 6:19 pm, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Save the Date - Weskus en Cape Town 223 Bonanza
Dumbluck wrote:Baie dankie Hein en die res, was 'n baie lekker dag. Ek en Leandi sal bietjie moet gaan oefen
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/78625d871f587c5e4dcca778f316dcbd.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/f32e85a6d170125a8296b1c6cd376afb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/9bb89ef8c7e6f0214f585c83356ade00.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/6258246a6c72c24861ce59168c3aa1a6.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190727/1937704be10e31ef7fdb27d200c1eafc.jpg
Sent from my SM-G973F using Tapatalk