Haha - het nog nooit 'n bok in die kop geskiet nie - ek's te bang ek jaag aan.Jagtersdok wrote: Ja nee die skootjie was mooi, ek sou natuurlik verwag het 'n man van jou kaliber sou hom in die linker oog geskiet het![]()
GRAPPIE
Sierra Koeels
-
300Winmag
Re: Sierra Koeels
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Sierra Koeels
het die naweek n koedoe koei met met my 308 met 150grn Sierra GKing geskiet. ek skat die afstand op 120m. ek het haar op blad geskiet, n bietjie hoer as wat ek graag sou wou. sy het nie meer as 30 tree gehardloop nie. die koel het dwardeur gegaan. ek het vleisskade, maar dis gering en die bok is met een skoot gedood. ek skiet ook 130grn hornadys uit my 308, en kry baie dieselfde resultate. by die 308 sal ek by die Sierra klas punte bly, maar na n gesprek met wouter het ek besluit om oor te gaan na premuim punte op my 300mag.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Hunter xxx
Re: Sierra Koeels
More 300Wingmag300Winmag wrote: Die koeel was miskien verkeerd, maar dit was 'n netjiese skoot op daai rooibok, ne?![]()
Ja nee dit was n mooi skoot op die blad. Op 70 m skiet vir die Kop
Lekker dag
Hunter
-
300Winmag
Re: Sierra Koeels
Ek dink ek is te dom vir kop skote - ek sien nie eers die kop as 'n teiken nie. 
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Sierra Koeels
Het iemand al die 180gr Pro hunters gebryk vir jag?
Ek het paar vir my .303 EPPS gelaai en vrek akuraat, maar is bang om daarmee te gan jag.
Het gehoor die Pro hunters is baie sag en breek maklik op.
Ek skiet hulle teen 2600ft/sec uit die EPPS.
Ek het paar vir my .303 EPPS gelaai en vrek akuraat, maar is bang om daarmee te gan jag.
Het gehoor die Pro hunters is baie sag en breek maklik op.
Ek skiet hulle teen 2600ft/sec uit die EPPS.
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
-
300Winmag
Re: Sierra Koeels
My broer skiet 150gr Pro Hunters uit sy 303 @ 2600. Ons het nou die
dag getel - hy trek op 13 one shot kills vandat hy met die kombinasie in die
303 begin jag het.
Meestal koedoes met 'n paar varke en 'n rooihartbees en n
springbok of 2 tussen in.
dag getel - hy trek op 13 one shot kills vandat hy met die kombinasie in die
303 begin jag het.
Meestal koedoes met 'n paar varke en 'n rooihartbees en n
springbok of 2 tussen in.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Sierra Koeels
Met die 303 is daai pro hunters perfek. Jy kan hulle maar gebruik.
Groete
JP
Groete
JP