verblyf by st nowhere
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
verblyf by st nowhere
hi daar manne ek en 3 vrinne beplan om volgende april mei se kant bietjie henties toe te gaan ek bly altyd in henties maar ons dink dit sal baie ry spaar as ons by st nowhere bly ons hengel ma gewoonlik noord so kan julle asb help met kontak besonderhede vir die mense van st nowhere dankie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: verblyf by st nowhere
Louis is jou man, hy het ons Jaracal kamp daar gereel.
Baie lekker plek. Dit is in elk geval baie nader as Henties aan die vis. Ek het die Julie vakansie byna R 2000 se diesel uitgery oppad vis toe vanaf Henties. 6000km teenoor 4800km in totaal toe ons op St Nowhere gebly het.
Baie lekker plek. Dit is in elk geval baie nader as Henties aan die vis. Ek het die Julie vakansie byna R 2000 se diesel uitgery oppad vis toe vanaf Henties. 6000km teenoor 4800km in totaal toe ons op St Nowhere gebly het.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: verblyf by st nowhere
Sel No: 081252 9422
E Mail: stnowhere@mtcmobile.com.na
E Mail: stnowhere@mtcmobile.com.na
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: verblyf by st nowhere
Dankie manne ek gaan die mense verseker kontak en dit is waar ons ry hier vanaf Bloemfontein tot in Henties gaan en terug 4000km en ry daar nog n los 2000 km agter die vis aan en st nowhere is baie nader aan almy geliefde hengel plekke dankie christo en namhunt

