Ammunisie versamel
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Ammunisie versamel
Watter proses word vervolg om magtiging te kry om ammunisie te versamel?
And as thy days, so shall thy strength be
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 487
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Ammunisie versamel
Wil jy lewendig versamel? Ken 'n paar manne wat versamel en hulle vat net basies die dop en punt. Geen kruit en slagdop dan is als wettig.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Ammunisie versamel
Vir 'n vriend, het nou artikel 18 gelees en blyk dit dat hy 'n lid moet word van 'n geregistreerde assosiasie en dan aansoek doen vir due permit.saswart wrote:Wil jy lewendig versamel? Ken 'n paar manne wat versamel en hulle vat net basies die dop en punt. Geen kruit en slagdop dan is als wettig.
And as thy days, so shall thy strength be
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Ammunisie versamel
Jy moet n opbetaalde lid wees van n vereniging soos bv RSA Cartridge Colletors Assoc.
Die aansoek (SAPS 520C) lyk maar baie soos n wapen aansoek. Die vereniging help met fyner detail vir die motivering.
Dan kry jy n permit om ammunisie te versamel.
Ek weet ek het baie lank gewag vir my permit. Dit is nie n algemene aansoek nie, so van die DFO reg deur tot in PTA krap hulle bietjie kop, maar as jy uiteindelik daardie paier kry, is dit nogal lekker!
Die aansoek (SAPS 520C) lyk maar baie soos n wapen aansoek. Die vereniging help met fyner detail vir die motivering.
Dan kry jy n permit om ammunisie te versamel.
Ek weet ek het baie lank gewag vir my permit. Dit is nie n algemene aansoek nie, so van die DFO reg deur tot in PTA krap hulle bietjie kop, maar as jy uiteindelik daardie paier kry, is dit nogal lekker!
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 487
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Ammunisie versamel
Jaco geld dit nie net vir lewendige ammunisie soos gedefineer die wet nie (ammunition means primer or complete cartridge)? Doppe en punte word mos gekoop sonder lisensie?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Ammunisie versamel
My seun versamel, ek het ook. ons boor maar n gaatjie in die dop en gooi die kruit uit, dan n druppel of so olie om die ontsteker dood te maak.
Ek het aan die begin die koelle getrek met n kinetiese hammer, probleem is om dit weer te set, man gaan nooit al daai patrone setmatryse hê nie.
Hoe wettig my manier is weet ek nie, maar dis maar hoe ek dit doen.

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Ammunisie versamel
Ek is bevrees dat dit onwettig is omrede:andre007 wrote:My seun versamel, ek het ook. ons boor maar n gaatjie in die dop en gooi die kruit uit, dan n druppel of so olie om die ontsteker dood te maak.
Ek het aan die begin die koelle getrek met n kinetiese hammer, probleem is om dit weer te set, man gaan nooit al daai patrone setmatryse hê nie.
Hoe wettig my manier is weet ek nie, maar dis maar hoe ek dit doen.
1. Voor die boor was jy reeds onwettig in besit
2. Na die kruid verwyder is, is jy nogsteeds onwettig in besit van amunisie omrede die primer.
Die boor klink ook nie vir my enigsins na n goeie idee nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Ammunisie versamel
So verstaan. Die boor metode maak dit nie wettig nie, die patrone word nie uitgestal nie, dis in houers, die dryfmiddel word deur die gaatjie verwyder en die slagdoppie gekill ingeval die houers val en die skerp punte van sekere koelle nie n ontsteker afsit nie.Plaashaas wrote:Ek is bevrees dat dit onwettig is omrede:andre007 wrote:My seun versamel, ek het ook. ons boor maar n gaatjie in die dop en gooi die kruit uit, dan n druppel of so olie om die ontsteker dood te maak.
Ek het aan die begin die koelle getrek met n kinetiese hammer, probleem is om dit weer te set, man gaan nooit al daai patrone setmatryse hê nie.
Hoe wettig my manier is weet ek nie, maar dis maar hoe ek dit doen.
1. Voor die boor was jy reeds onwettig in besit
2. Na die kruid verwyder is, is jy nogsteeds onwettig in besit van amunisie omrede die primer.
Die boor klink ook nie vir my enigsins na n goeie idee nie.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Ammunisie versamel
Inderdaad is dit die metode vir lewendige ammunisiesaswart wrote:Jaco geld dit nie net vir lewendige ammunisie soos gedefineer die wet nie (ammunition means primer or complete cartridge)? Doppe en punte word mos gekoop sonder lisensie?
Sent from my iPhone using Tapatalk