338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Weet julle of daar al so file is ?
Is hier dalk iemand op die forum met so file?

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Genade, jy moet n foto opsit van daardie patroon!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Gewone 338 LM links. Improved regs//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/2693424edac0fa4957f54e14b90a7a7a.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Ek volg maar die een...
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Martin watse punt gaan jy skiet?Smitstertjies wrote:Weet julle of daar al so file is ?
Is hier dalk iemand op die forum met so file?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Ek het nie die QL file nie maar ek kan jou in n rigting sit wat jou sal help.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/6e3941024f5b8d488fdc7a7b94245fad.jpg
.338 AI gelaai met Retumbo en n 285 ELD M.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/0dfe9cb370a998bfed99062c90bdf8cd.jpg
Daar is die roer.
Laat weet as ek op privaat kanaal kan help met die lading.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/6e3941024f5b8d488fdc7a7b94245fad.jpg
.338 AI gelaai met Retumbo en n 285 ELD M.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/0dfe9cb370a998bfed99062c90bdf8cd.jpg
Daar is die roer.
Laat weet as ek op privaat kanaal kan help met die lading.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Jan, ek en jy het al lank oor die foon gepraat hieroor, maar my gaai bly juk. Ek dink aan n 300gr Berger, 32 duim loop. Maar ek wil eers op QL rondspeel met n paar scenarios.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Ek stuur vir jou my drop sheet vanaf Strelok.Smitstertjies wrote:Jan, ek en jy het al lank oor die foon gepraat hieroor, maar my gaai bly juk. Ek dink aan n 300gr Berger, 32 duim loop. Maar ek wil eers op QL rondspeel met n paar scenarios.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Daar is wel seker ander aspekte wat geraak word, maar die hoofsaak is dat die dopvolume vergroot word. Vir tydelike gebruik kan die bestaande LM dop gewysig word (daar is so funksie in QL) en dan kan die "nuwe" 338AI so benoem word. Verander die volume en stoor dit met jou nuwe naam. Kies en gebruik dit en kyk hoe dit werk met die ladings wat jy geskiet het. Beperk aanvanklik die druk en kyk hoe vergelyk jou berekende waardes met dit wat jy kry. Jou BRF waardes behoort dalk selfs naby aan die voriges te wees.
Praat dan kyk ons wat gedoen kan word.
Praat dan kyk ons wat gedoen kan word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Dankie Oom. Ek sal so maak. Maar in die geval wou ek met QL rondspeel eers om te kyk waar die nodes is voor ek die moeite doen om loop te vervang. Die yanks se inligting is maar skraps en ek vertrou ook nie hulle internet ladings altyd nie.....................
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Weet jy naastenby wat die nuwe dopvolume is? Ek het 32 duim loop. Watter brandmiddel?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Groot raaiskoot aan my kant.
Lyk asof jy so 50vps + kan wen.
Lyk asof jy so 50vps + kan wen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Dankie Oom.
Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.
Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................
Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.
Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Die yanks gebruik nie QL nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Greg Duley
03-18-2014, 14:47
Guys, just to reiterate, we have the full Oehler Ballistic Lab including pressure testing gear, and in the 338 Lapua AI with N570 and Re33, for the same pressure you will be at least 30 fps slower with N570. Or to put it another way, if you're getting the same velocity with both, the pressure will be about 4000 to 5000psi more with N570.
In our 28" barreled 338 FXs with a conventional throat with about .150" of freebore (our version of a max capacity 338 Lapua improved), for 70,000psi which is ok with this brass in a strong custom action, we get 2975 to 2980fps with N570, and 3020fps with Re33. And at this pressure Lapua brand brass shows no brass flow or pressure signs at all, which can catch the unwary out. We actually load Remington action based rifles to 65,000psi, so a lot short of 70,000psi, and get about 2950 fps with N570 and 2980 fps with Re33 out of a 28" barrel. Your 30" barrels will obviously produce more velocity for the same pressure, probably about another 25 to 30 fps.
Hopefully that should save a bit of guessing pressure wise in your load work ups with these powders.
Hierdie kom net so van n amerikaanse forum af. Lyk my die yanks bang f.kk.l

Daai manne speel nie, voor hulle met ladings begin skiet hulle die koel en kruit tot waar die slot of begin vas sit of die primer blank, daar weet hulle nou wat die geweer en koel/kruit se max spoed/druk is en dan begin hulle met lading ontwikkeling.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Ek ook nie.Capt. Oblivious wrote:Smitstertjies wrote:Dankie Oom.
Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.
Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................
Die yanks gebruik nie QL nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
O, ek sien. Jy kyk hom met og, seg jy !!!!!jankraay wrote:Ek ook nie.Capt. Oblivious wrote:Smitstertjies wrote:Dankie Oom.
Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.
Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................
Die yanks gebruik nie QL nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
CreedBro
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Ek weet hierdie is lank terug, maar wie het jy in SA gebruik om kamer te draai? Of wie het 'n 338 Lapua Improved reamer?Smitstertjies wrote: Wed Aug 14, 2019 5:49 pm Weet julle of daar al so file is ?
Is hier dalk iemand op die forum met so file?
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Ralph BadenhorstCreedBro wrote: Mon Apr 11, 2022 3:37 pmEk weet hierdie is lank terug, maar wie het jy in SA gebruik om kamer te draai? Of wie het 'n 338 Lapua Improved reamer?Smitstertjies wrote: Wed Aug 14, 2019 5:49 pm Weet julle of daar al so file is ?
Is hier dalk iemand op die forum met so file?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Chrisjan Diedericks het ook n 338LMAI reamer.
Ek het twee 338LMAI's.
My Bat 338LMAI het nou 1750 skote deur die loop en skiet nog ongelooflik goed. Skiet n 300gr A-Tip teen 2925fps met Retumbo (het al bo 3000fps geskiet vir toetse). My Lapua doppe het 8 firings gegee voor ek besluit het om nuwe doppe te gebruik. Ek is baie seker hulle sou langer hou as hulle nie met die eerste firing so bietjie seer gekry het nie. Ek het boltslap gekry met web expansion op die eerste firing wat nie goed was nie. Kan die doppe nog gebruik maar speel eerder veilig.
Hier is so paar groepe wat die gun nog skiet. Van die groepe is fireform ladings en die ander vol spoed ladings. Alles in die laaste twee weke geskiet.
Die 0.079MOA groep was geskiet nadat ek die loop bitter hard geskrop het tot op bare metal. Eerste drie skote direk na die skoonmaak.

- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Sal kan werk met so gun
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8014
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Met sulke groepe mag hy maar
Ek moet nog leer om 'n 338 so te skiet
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file
Dis maar luck ;-)Arnold wrote: Thu Apr 14, 2022 8:09 amMet sulke groepe mag hy maar![]()
Ek moet nog leer om 'n 338 so te skiet![]()