Langafstand Skietkompetisie 31 Augustus 2019

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Langafstand Skietkompetisie 31 Augustus 2019

Post by Hercules Louw »

Dit is al weer tyd vir ons jaarlikse langafstandskiet en hierdie jaar is daar 'n paar veranderinge om van kennis te neem:

1. Die kompetisie vind plaas op 31 Augustus.
2. Inskrywings sluit op 20 Augustus.
3. Daar is nou vier skuts per span.
4. Daar is plek vir 50 spanne.
5. Ons skiet 5 skote per skut per afstand, 300m, 400m, 500m en 600m.
6. Die prysgeld beloop meer as R37 000.
7. Stuur asb alle inskrywings en bewys van betalings aan skietforum@gmail.com

Lees asb die reëls van die kompetisie soos uiteengesit in die meegaande dokument.
Sudami X-Ring Langafstand Skietkompetisie 2019.pdf
Inskrywingsvorm 2019.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Langafstand Skietkompetisie 31 Augustus 2019

Post by Hercules Louw »

Is daar dalk iewers nog 2 skuts wat sou belang stel om deel te neem?
Daar het 33 spanne (130 skuts) vir die kompetisie geregistreer, maar een van die spanne (Dirk Klawer en Chris Breytenbach) kort 2 spanlede. Laat weet asb dringend en stuur die besonderhede soos op die inskrywingsvorm aangetoon na die skietforum@gmail.com
Post Reply