Tuisgeboude of veranderde stoele

Post Reply
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by skaapwagter »

Sit bietjie julle stoele wat julle self gebou of verander het hier op, om paar idees uit te ruil..
[img width=319 height=480]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_2121.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_2119.jpg[/img]
Dit my setup eenvoudig maar stewig soos 'n rots..
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by Wiehan111 »

Eks nog besig om myne te bou ,maar as ek klaar is dan sal ek fotos op sit!  :)

Wiehan
25-06 Savage Tactical
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by Raven »

Skapie,

Ek hou baie van die Rooi Oog Isuzu, wat het jy daar opgesit of het jy net die ligte rooi geverf??

Die stoel lyk sommer baie stewig en prakties, mooi man.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by KSV »

Wiehan,

Netjies mater!  Daas seker nie baie bome da by julle nie? ;D

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by C.J. »

Dag Manne,

Hier is my skietstoel, ek weet hy is bietjie hoog maar daar was vir my baie voordele soos dat ek langs drade en kontoere waar gras en onkruid hoog is kan staan sonder om dooie grond te he, dit help baie. Hy het ook borsels in vir die elektrisiteit en is baie gemaklik. Partykeer net moeilik om op en af te kom.


[img width=560 height=420]http://i1102.photobucket.com/albums/g44 ... G_0357.jpg[/img]

Hy het 'n voetstuk wat rond is en word deur die "straps" regop gehou. As ek klaar gejag het laat le ek hom plat vir vervoer.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by BLOK »

Aitsa

ek sien jyt nie hoogte vrees nie en is ook nie bang vir val nie, baie oulik, en verduidelik daai scope mount bracket vir jou spotlight dit lyk of jy hom self prakseer het.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by C.J. »

Blok,

Ek het hom self geprakseer, hoop die foto's verduidelik.

Image

Image

Image

Ek het toe net die draad wat by die rooi 'clip' uitkom gemaak dat hy bokant die 'clip' uitkom sodat die rooi 'clip' aan die mount kan bly en ek my lig kan gebruik en dan net die lig inclip bo die geweer.

Groete,
C.J.

ps: die hoogtevrees word deur die view oorkom.. Ek moet net pasop as die weer opsteek!
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by BLOK »

CJ

Nekies weereens, wys darem vir jou hier is n klomp manne wat glad nie sleg doen met hulle hande nie. Se net vir my kan die lig op en af ook stel as hy kan gaan ek virseker ook jou patent gebruik.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by .::Alwyn-U::. »

Baie netjies! Ek laaik die idees... baie kreatief
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by Francois Briedenhann »

Sal die naweek myne op sit wil eers aan mekaar sit.

Groete FB
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by Dawid »

Netjies CJ, as hy so vir jou werk is dit heel bakgat, maar ek weet mos hoe werk dinge as n man bietjie met staal speel.....nie honderd jaar nie dan kon die een klein veranderingtjie na die ander.

Geniet hom
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by C.J. »

Manne,

Ja nee, as mens iets kan bou is dit lekker, daar is seker maar baie maniere van dinge doen. Dit is wat hierdie forum so goed maak, ek het al baie idees hier gekry.

Blok,

Ek het die mount een aand 'gekalibreer' dat die kol reg is vir my geweer. Die kalibrasie is met geweld gedoen, ek moes die bout buig tot hy reg is vir my geweer. Van daar af is dit nou 'n paar maande en hy pla nie.

Die duurste van die "scope mount" is die ringe wat op die teleskoop kom. Verder is dit 'n stuk "flat bar" en 'n bout, heel eenvoudig en baie sterk.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by BLOK »

Dankie vir jou terugvoering sal maar daai mount van jou try.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by .::Alwyn-U::. »

skaapwagter wrote: Sit bietjie julle stoele wat julle self gebou of verander het hier op, om paar idees uit te ruil..
[img width=319 height=480]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_2121.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i1118.photobucket.com/albums/k61 ... C_2119.jpg[/img]
Dit my setup eenvoudig maar stewig soos 'n rots..
Skaapwagter
Ek hou van die rooi ligte! Selfs op die bakkie.. en die bakkie lyk gespray! baie nice
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by Dawid »

JIS....Die manne se stoele mok my...As ek by die huis kom gaan ek vir my n beterste stoel bou wat ek op my Nomad gaan mount, spesinaal vir die Jakkies.

Wonder so by myselwers.......Waa gaan ek n Lazy boy kry, hehehe hulle is vollop maar ek praat van die stoele. :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by .::Alwyn-U::. »

C.J. wrote: Blok,

Ek het hom self geprakseer, hoop die foto's verduidelik.

Image

Image

Image

Ek het toe net die draad wat by die rooi 'clip' uitkom gemaak dat hy bokant die 'clip' uitkom sodat die rooi 'clip' aan die mount kan bly en ek my lig kan gebruik en dan net die lig inclip bo die geweer.

Groete,
C.J.

ps: die hoogtevrees word deur die view oorkom.. Ek moet net pasop as die weer opsteek!
Is dit 'n lightforce?
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by C.J. »

Alwyn,

Dit is 'n Nite Stalker.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by .::Alwyn-U::. »

Netjies!
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by Frikjordaan »

C J

Vind jy die rooi filter meer doeltreffend,  ek sukkel daarmee.

Ek het ook probeer om 'n bout te kry wat onder die Light Force lig in skroef maar kon nie draad kry wat wil pas nie.
Het jy dalk raad?
Dankie
Frik
Karasberge Namibi
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by baboonstalker »

Frik,

Dit behoort standaard "kamera" draad te wees. Vra vir 1/4"x20tpi draad by 'n Bolt&nut verskaffer.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgeboude of veranderde stoele

Post by C.J. »

Alwyn,

Ek gebruik nie 'n rooi filter nie net 'n dimmer (Henk Ellis s'n), die skroefdraad is nie metric nie, dit is 'n bietjie growwer skroefdraad.

Groete,

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Post Reply