Dankie baie ek het jou resep gecopy.33gr s335 met 55gr hornady sp.my howa duk loop skiet vir die eerste keer baie mooi vandat ek hom gekoop het.wen resep lading dankie470rigby wrote:Moet se ek gebruik al vir baie jare 55 gr met 34gr S335, ek kry uitstekende akkuraatheid
22-250 & Ruger American Predator
- arno65
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Tue Sep 24, 2013 9:01 pm
Re: 22-250 & Ruger American Predator
.22 brno
.270 brno
.308 musgrave
.22 star pistol
.270 brno
.308 musgrave
.22 star pistol
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 & Ruger American Predator
Jy moes net vir die QL manne vir hulp gevra het. Dryfmiddels soos S355 en S365 of hul ewekniee sal beter vaar as S335 wat effens te vinnig is vir die 22-250.arno65 wrote:Dankie baie ek het jou resep gecopy.33gr s335 met 55gr hornady sp.my howa duk loop skiet vir die eerste keer baie mooi vandat ek hom gekoop het.wen resep lading dankie470rigby wrote:Moet se ek gebruik al vir baie jare 55 gr met 34gr S335, ek kry uitstekende akkuraatheid
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- arno65
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Tue Sep 24, 2013 9:01 pm
Re: 22-250 & Ruger American Predator
Ek stel baie belang aan daai QL manier van dinge uitwerk.ek sal graag will leer hoe dit werk.my 2 gewere skiet nou mooi maar ek het n vriend se sako 30-06 wat ek ni reg kry nie
.22 brno
.270 brno
.308 musgrave
.22 star pistol
.270 brno
.308 musgrave
.22 star pistol
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 & Ruger American Predator
Hieronder is inligting wat nodig is om raad te kan gee.
Kaliber.284Win
Koeel Berger VLD
Koeel gewig 168 gr
Maak Dop Lapua 6.5x284 opgenek 54.58mm
H2o dop 67.2 gr
Slagdop Fiochhi Large Rifle Standard
TPL huidig 80.7mm max OAL 81mm
Magasyn kas Lengte - NVT
Loop Lengte 28" Walther
Savage aksie
Kruit S 365 lot 79 52gr
1 Spoed 2904
2 Spoed 2926
3 Spoed 2933
Kruit S 365 lot 79 51.6gr
1 Spoed 2895
2 Spoed 2905
3 Spoed 2882
Kruit S 365 lot 79 51.4gr
1 Spoed 2903
2 Spoed 2895
3 Spoed 2897
52gr primer platterig
51.6gr lyk beter kante nog rond
51.4gr wys nie druk
Kaliber.284Win
Koeel Berger VLD
Koeel gewig 168 gr
Maak Dop Lapua 6.5x284 opgenek 54.58mm
H2o dop 67.2 gr
Slagdop Fiochhi Large Rifle Standard
TPL huidig 80.7mm max OAL 81mm
Magasyn kas Lengte - NVT
Loop Lengte 28" Walther
Savage aksie
Kruit S 365 lot 79 52gr
1 Spoed 2904
2 Spoed 2926
3 Spoed 2933
Kruit S 365 lot 79 51.6gr
1 Spoed 2895
2 Spoed 2905
3 Spoed 2882
Kruit S 365 lot 79 51.4gr
1 Spoed 2903
2 Spoed 2895
3 Spoed 2897
52gr primer platterig
51.6gr lyk beter kante nog rond
51.4gr wys nie druk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

