Swaar diens bipod
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Swaar diens bipod
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190929/b75e24fa66f865bbed53b68b8b52558d.jpg
Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Ek hou hierdie een dop
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Swaar diens bipod
Se m@€r, as jy gaan maak maak meer dat ons met die ronde hande ook kan deelDiesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190929/b75e24fa66f865bbed53b68b8b52558d.jpg
Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Swaar diens bipod
Ek volg self. Definitief uniek in die feit dat ek nog nooit so iets gesien het nie.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Swaar diens bipod
Daai is baie netjies DD....ek dink ons gaan toue staan vir daai model van jou
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swaar diens bipod
Blazer wrote:Se m@€r, as jy gaan maak maak meer dat ons met die ronde hande ook kan deelDiesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190929/b75e24fa66f865bbed53b68b8b52558d.jpg
Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk goed daai, sal interesant wees om te sien hoe fein jy hom gaan kan laat stel.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Swaar diens bipod
Volg
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Swaar diens bipod
DD,
Daai lyk baie goed maar kyk bietjie na jou "skid/ski" voete, maak hulle dalk n bietjie langer en platter onder.
As hulle rond is onder kan jou geweer wieg in plaas van stil lê, dit gesien by FTR skiet.
Groete

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaar diens bipod
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Wat skat jy gaan hy weeg?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Sal maar swaar wees ,het nou berekening probeer doen met soortlike gewig van die komponente maar toe my berekening die tweede keer faal het ek tou opgegee !Apie wrote:Wat skat jy gaan hy weeg?
Sent from my iPhone using Tapatalk
DD
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Swaar diens bipod
Dit lyk goed, ek sou wel net van 'n ander verstelings meganisme gebruik maak. In my (baie beperkte) ondervinding het 'n Scottish yoke baie speeling op. Ek dink 'n Wurmrat sou beter werk.Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek sou die skywe met lekker vris M12 tap 'n wurmrat sny en dan split en vas sweis aan die pote.
As jy dit so sou wou doen, skree maar net as jy vasbrand.
https://www.youtube.com/watch?v=J0o3W4_LRBw
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Ek het wurm rat oorweeg maar daarvan afgesien as gevolg van praktiese oorwegings ,as jy na jou model kyk sal jy sien daar is net 2 tot 3 drade in kontak met die rat en om twee kwadrante aan n hefboom vas te sweis dat die backlash tussen die drie komponente reg is sal nie maklik wees nie as gevolg va uiteenseting of verwringing van die hitte en spanning van die sweis las.Ek dink n rack and pinion sal goed werk.Smith223 wrote:Dit lyk goed, ek sou wel net van 'n ander verstelings meganisme gebruik maak. In my (baie beperkte) ondervinding het 'n Scottish yoke baie speeling op. Ek dink 'n Wurmrat sou beter werk.Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek sou die skywe met lekker vris M12 tap 'n wurmrat sny en dan split en vas sweis aan die pote.
As jy dit so sou wou doen, skree maar net as jy vasbrand.
https://www.youtube.com/watch?v=J0o3W4_LRBw
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Swaar diens bipod
Ek besef nou jy gaan ook sukkel om die dwarsgat post sweis te boor omdat dit moeilik is om te ‘clock’ ek dink om die wurmrat te maak werk gaan jy die poot en rat gedeelte uit ‘n billet moet doen en die draad gedeelte op die CNC se 4de as sny wat onodige kompleksiteit inbring.Diesel Dog wrote:Ek het wurm rat oorweeg maar daarvan afgesien as gevolg van praktiese oorwegings ,as jy na jou model kyk sal jy sien daar is net 2 tot 3 drade in kontak met die rat en om twee kwadrante aan n hefboom vas te sweis dat die backlash tussen die drie komponente reg is sal nie maklik wees nie as gevolg va uiteenseting of verwringing van die hitte en spanning van die sweis las.Ek dink n rack and pinion sal goed werk.Smith223 wrote:Dit lyk goed, ek sou wel net van 'n ander verstelings meganisme gebruik maak. In my (baie beperkte) ondervinding het 'n Scottish yoke baie speeling op. Ek dink 'n Wurmrat sou beter werk.Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek sou die skywe met lekker vris M12 tap 'n wurmrat sny en dan split en vas sweis aan die pote.
As jy dit so sou wou doen, skree maar net as jy vasbrand.
https://www.youtube.com/watch?v=J0o3W4_LRBw
Die rak en pinion is nou weer envoudiger maar is ‘irreversible’ so dit sal moontlik ‘n rem van een of ander aard nodig hê.
Dit is die lekker ding van doen dit self projekte, klomp mense leer daar uit.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Swaar diens bipod
Lyk heel gaafDiesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Swaar diens bipod
DD ,ek is self nou al n tyd besig met n bipod projek, (tyd vang my bietjie so ek het lank laas gewerk aan hom).
Hier is n paar fotos van wat ek al gedoen het, dit lyk sover baie belowind ek het n picatinny mount op die bipod maar dit werk nie soos ek dit wil he nie.
Ek is nou besig om n mount te bou vir sling studs dan is dit weer baan toe om te toets.
Ek het sover twee verskillende voete wat maklik geruil kan word werk ook nou aan n rubber voet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/72f9c94ee879025d61d9ae0703668e3a.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/f905d87b65b2612b7af9351930f3701f.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/d1fab4aaa7d412ac626809564bb88bee.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is n paar fotos van wat ek al gedoen het, dit lyk sover baie belowind ek het n picatinny mount op die bipod maar dit werk nie soos ek dit wil he nie.
Ek is nou besig om n mount te bou vir sling studs dan is dit weer baan toe om te toets.
Ek het sover twee verskillende voete wat maklik geruil kan word werk ook nou aan n rubber voet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/72f9c94ee879025d61d9ae0703668e3a.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/f905d87b65b2612b7af9351930f3701f.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/d1fab4aaa7d412ac626809564bb88bee.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Baie mooi ,ek hou van die lae swaartepunt en die kantel eienskap het hy fyn elevasie versteling met die handwiel?Hein (Haan) wrote:DD ,ek is self nou al n tyd besig met n bipod projek, (tyd vang my bietjie so ek het lank laas gewerk aan hom).
Hier is n paar fotos van wat ek al gedoen het, dit lyk sover baie belowind ek het n picatinny mount op die bipod maar dit werk nie soos ek dit wil he nie.
Ek is nou besig om n mount te bou vir sling studs dan is dit weer baan toe om te toets.
Ek het sover twee verskillende voete wat maklik geruil kan word werk ook nou aan n rubber voet.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/72f9c94ee879025d61d9ae0703668e3a.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/f905d87b65b2612b7af9351930f3701f.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/d1fab4aaa7d412ac626809564bb88bee.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
DD
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Swaar diens bipod
Nee ongelukkig nie, die een stel skroef is om die kantel te sluit en die ander een horisontale beweginf te sluit.
Ek werk maar nog altyd met n rear bag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek werk maar nog altyd met n rear bag
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Swaar diens bipod
Julle is n klomp slim manne hier bymekaar. Smith223 jy klink na 'n skerp seun. Kan ek jou aan my dogter voorstel?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Swaar diens bipod
Kan ek gou iets vra asb?
Hoekom werk al julle modelle na n stelsknop toe wat onder in die middel sit?
Sien julle 'n probleem met die tipe modelle wat soos 'n kar domkrag werk waar die stelskroef horisontaal sit met die stelknop aan die kant? Ek vra maar uit domgeit en nuuskierigheid uit.
Hoekom werk al julle modelle na n stelsknop toe wat onder in die middel sit?
Sien julle 'n probleem met die tipe modelle wat soos 'n kar domkrag werk waar die stelskroef horisontaal sit met die stelknop aan die kant? Ek vra maar uit domgeit en nuuskierigheid uit.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Swaar diens bipod
Kan sy skiet?Hansieslim wrote:Julle is n klomp slim manne hier bymekaar. Smith223 jy klink na 'n skerp seun. Kan ek jou aan my dogter voorstel?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Swaar diens bipod
DD jy is nou in vir n ding met jou idee. Ek volg die een...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Paar veranderings gemaak aan kantel meganisme glou hy sal goed sluit met die groot vrywings oppervlak.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191006/0b0cb52bbc79805962f249870390adc0.jpg
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191006/0b0cb52bbc79805962f249870390adc0.jpg
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Swaar diens bipod
Vandag begin parte maak vir bipod.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191117/bea2537665201df28b2a47090d61f8c8.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191117/6581bb9e50e69615fe92b69b957dbf27.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191117/bea2537665201df28b2a47090d61f8c8.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191117/6581bb9e50e69615fe92b69b957dbf27.jpg
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Swaar diens bipod
Baie netjies!
Watter epoxy gebruik jy om die carbon fibre aan die aluminium te gom?
Watter epoxy gebruik jy om die carbon fibre aan die aluminium te gom?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM