Goeie dag
Ons het die volgende beskikbaar vir jag.
1x roan bul
1x swartrooibok ram(het tag in die oor)
2x sable bulle.
Dit kan saam as n pakkie gejag word of dit kan aleen gejag word.
julle kan navra stuur na watervalsafaris@webmail.co.za
baie dankie.
Roan, sable swart rooibok te jag
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Roan, sable swart rooibok te jag
Het ook n 40 duim buffel bul te jag met boog.
Of geweer.
As ook ander buffel bulle beskikbaar om te jag met geweer.
Of geweer.
As ook ander buffel bulle beskikbaar om te jag met geweer.

