Nekke skil - Sudami vs K&M
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Nekke skil - Sudami vs K&M
Watter sisteem werk die beste om nekke te skil. Sudami of K&M. Van die expanders tot die nek skiller?
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Ek kyk ook
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13571
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Jy kan maar een kies, al 2 is top produkte en al 2 werk soos hulle moet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Ek het al beide gebruik en ja daar is nie n verskil nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13571
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Maroelas wrote:Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Jy al gekyk of daar nie n burr of hak plek op jou mandrel is nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Ja die mandrel het nie 'n probleem nie. Ekt die doppe met 'n boor gedraai en dit raak te vinnig. Gebruik nou 'n ratchet tipe skroewedraaier vir my case driver en draai met die hand. Nou is my nekke perfek binne.Capt. Oblivious wrote:Maroelas wrote:Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Jy al gekyk of daar nie n burr of hak plek op jou mandrel is nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
DIe lyk na n effe vinniger proses.
https://www.youtube.com/watch?v=ViFZNkS-0Jw
https://www.youtube.com/watch?v=ViFZNkS-0Jw
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13571
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Daai pumpkin is moer duur en ek dink jy moet hom by Don Nielsen direk koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Daar moet iets fout wees. Iets wat ek onlangs per ongeluk geleer het, is om die nekke aan die binnekant eers ordentlik te "de-bur" voor ek die nekke (van virgin dope) begin skil.Maroelas wrote:Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Ek't die snybeitel van my Sudami (tweedehands gekoop) effens verander. Hy lyk nou meer na 'n tipiese draaibankbeitel met 'n effense ronde neus/snykant wat my 'n gladder snit gee. Ek sit my caseholder in die draaibank se kop en sny teen 250rpm en gebruik WD40 as smeermiddel en ek is tevrede.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Hulle maak hom nie meer nie. Nou nog n video gekyk en hy lyk eintlik smart.Capt. Oblivious wrote:Daai pumpkin is moer duur en ek dink jy moet hom by Don Nielsen direk koop
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Ag draai maar die doppe op n draaibank. Of last dit doen, jy doen dit net eenkeer. Dit is einlik makliker.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.