Sensation DC180 Tips

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Sensation DC180 Tips

Post by NEGE3 »

Ek is opsoek na 2x DC180 130 Ton Tips. Laat weet my asb as jy van iets te hore kom of weet.
Waardeer baie
Stywe lyne
Groete,
Koos de Beer
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

Re: Sensation DC180 Tips

Post by LN (Louis) »

Probeer Die Hengelvriend hulle mag dalk he. As hulle nie het nie sal hulle jou kan verwys na iemand wat wel het

Nagel 082 334 7697
Swaanstraat 203
East Lynn
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Sensation DC180 Tips

Post by Lourens Potgieter »

Neem aan Oom Koos praat van die 30 ton tips? Hulle het uitgekom met 30 en 40 ton tips, die 130 is die 10 voet DC, 150 12 voet en 180 13 voet.Al drie daai modelle het uitgekom met twee stelle tips.Al plek waar mens sal tips kry is by Sensation self. Nagel of Sarel sal by hulle kan bestel as daar nog ou stock is.Hoop Oom kom reg.As Oom nie kry nie, hou hulle nogsteeds om P5 en op te gooi. Dis presies waarvoor ek die 13 vt Rockets soek.
Post Reply