Heads Up
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Heads Up
Zimbi adverteer die volle reeks baldryfmiddels van Somchem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ShaunG
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Re: Heads Up
Die hele reeks soos S365 ingesluit?tripodmvr wrote: Fri Nov 01, 2019 6:14 am Zimbi adverteer die volle reeks baldryfmiddels van Somchem.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Heads Up
Bal dryfmiddels is S361,341, 321
S365 is stafie knstruksie
S365 is stafie knstruksie
-
ShaunG
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Re: Heads Up
Jy sien ek lees net dryfmiddels haha
Meeste winkels hou S361/341/321 tans aan
Meeste winkels hou S361/341/321 tans aan
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: Heads Up
Watter van daai kan mens dalk gebruik vir .308?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Heads Up
Jy kan 361 ook gebruik met swaarder pitte voor in die doppie.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Heads Up
Ek het Saterdag 'n Ruger SR9 aangeskaf by VLT wapens in Pretoria vir R3 999-00 op 'n spesiale aanbieding. Ek sien die winkels wat nog het verkoop dit vir tussen R10 000-00 tot R11 000-00.
Tans verkoop hulle Ruger American Rimfire gewere vir R4 999-00. (Slotaksie, maar werk met Ruger 10/22 magasyne as ek dit reg het.)
Die items is splinternuut, maar ou voorraad waarvan hulle ontslae raak. Hulle webtuiste het nie items en pryse nie, maar dit is wel te sien op hulle Facebook blad.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Heads Up
Vir die .30 Manne,
Herme by CMH het so 4000 x 215gn Berger Hybrid target Koeels teen R10.50 stuk....
Herme by CMH het so 4000 x 215gn Berger Hybrid target Koeels teen R10.50 stuk....
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Heads Up
Ek hierdie per Whattsup gekry.
Dalk n lekker geskenk van Pa aan pa.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Dalk n lekker geskenk van Pa aan pa.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Heads Up
Ja en as ons na die ZAR/USD kyk dink ek daardie pryse gaan vir 'n lang ruk verreweg die bestes wees wat ons in SA gaan kry vanaf S&O.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Heads Up
Ek sien daar is S&B ammo vir 6,5x57 verkrygbaar by Camdix. Kyk op hul webtuiste.
https://www.camdixwapens.co.za/category ... d_bellot_2
https://www.camdixwapens.co.za/category ... d_bellot_2
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Heads Up
Iemand koop tog dié goed
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 43997.html
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 43997.html
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Heads Up
Black Friday katalogus: https://www.camdix.co.za/img/Black%20Friday%202020.pdf
Hierdie week kan daar dalk heelwat winskopies opduik by verskeie plekke.
Hierdie week kan daar dalk heelwat winskopies opduik by verskeie plekke.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Heads Up
Daars is 12 pakke Hornady 375 Ruger doppe by City Guns vir R850 per pak
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Heads Up
Elite Tactical DMR3 3.5-21X50 Riflescope
Go on, have a look:
https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110 https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110
Sent from my iPhone using Tapatalk
Go on, have a look:
https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110 https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Heads Up
Hierdie is daai fake een. Bly wegVictor_ wrote:Elite Tactical DMR3 3.5-21X50 Riflescope
Go on, have a look:
https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110 https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Heads Up
Dan draai die Suid Afrikaanse invoerder van Bushnell mense ‘n rat voor die oëruaanb wrote:Hierdie is daai fake een. Bly wegVictor_ wrote:Elite Tactical DMR3 3.5-21X50 Riflescope
Go on, have a look:
https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110 https://www.onedayonly.co.za/products/e ... e-20221110
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Heads Up
Daar is 3 pakke 458 Win Mag oor op SafariOutdoor Marketplace vir R4700.00 vir al 3 pakke. Ek het gister een gekoop en nou is die 3 oor. Winskoop. So net oor R1500.00 ‘n pak.