Howa APC Kolf te koop

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
User avatar
OU VOORSLAG
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am

Howa APC Kolf te koop

Post by OU VOORSLAG »

More julle

Ek het n Howa APC kolf met 10 skoot magasyn vir n HOWA SA wat ek graag wil verkoop.
Ek kyk so na R4 000 vir die kolf, posgeld vir die koper se rekening.
Ek sukkel om Foto's te laai, PM of Whatsapp 0AG2AGNUL5NUL929

Mooi dag vir julle
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Post Reply