More manne, hoop dit gaan lekker.
Het iemand al hierdie kombinasie getoets? Van die ingevoerde kruite lyk dit die bekostigbaarste, teen so R3 'n skoot. En die handelaar is lekker naby aan my.
Werk hy mooi met die klein primer pocket Lapua doppe, en hoe lyk ES?
WIl graag 'n 140 gr RDF skiet uit 'n 24" Howa.
Volgens Dale S se data op die ander draad kan ek begin met so 40 gr en opwerk na ongeveer 2700/2750 fps.
6.5 Creedmoor en Lovex S070
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
6.5 Creedmoor en Lovex S070
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creedmoor en Lovex S070
Ek is 'n waagsame mens as dit kom by gewere. Ek het lankal S071 gekoop om uit te toets. Jy sal dit moet skiet en kyk wat se prestasie dit in jou geweer gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 6.5 Creedmoor en Lovex S070
Nee, vereseker, dis wat ek gaan doen. Maar dit help altyd as iemand reeds ervaring het daarmee.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 Creedmoor en Lovex S070
This is from Lovex online data
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 6.5 Creedmoor en Lovex S070
Thanks gents, but has anyone actually used it... 
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creedmoor en Lovex S070
Koop en skiet - ons sal jou help met die QL gedeelte om gou op 'n node te kom. Wees jy nou die voorloper.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br