Miskien kan iemand help.Ek het lank gelede gelees van n manier om dop kapasiteit te bepaal.
Dit het soos volg gewerk.Jy seat jou gfkose punt in n dummy dop op jou verlangde col /ol.Dan weeg jy die kombinasie.Dan spuit jy water by die flashhole in tot dop vol is en dan weeg jy hom weer.
Die verskil wat jy kry is die werklike bruikbare dop inhoud.
Daar is egter n berekening wat gedoen moet word.DIT IS DIE BEREKENING WAARNA EK OP SOEK IS.
Die metode word gebruik as vertrek punt om n lading te ont wikkel dink dit word slegs vir stafie kruit gebruik.
Dra iemand kennis van die metode.
Dop kapasiteit bepaal.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dop kapasiteit bepaal.
Jy trek die leë dop se gewig af van dieselfde dop se gewig vol water.
Dit maak nie vir my sin hoekom iemand die metode wil gebruik nie. QL doen die berekeninge vir jou en pas dit aan, soos jy die koeël dieper of vlakker set.
My grootste probleem is dat dit moeilik is om te weet wanneer die dop vol water is. Hoe weet jy wanneer om te stop? Wat van die volume water in die ontstekings en slagdop gate?

Dont make expensive noise! Make the first shot count!