More manne.
Kan iemand my help met n vertrek punt vir herlaai data vir die ingevoerde kruite.
Ek het H 4831 sc ek wil die nuwe 180 gr hornady eld m punte prob
eer.Wat sal n begin lading wees en na watse spoed kyk ek .
Dankie by voorbaat.
280 ai.Herlaai data gesoek
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
https://www.hodgdonreloading.com/data/rifle
Gebruik die 175gr se beginlading van H4831. Dit behoort veilig te wees.
Gebruik die 175gr se beginlading van H4831. Dit behoort veilig te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
gesels ook met GerhardV op die forum.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
Ons kort een geskiete lading om QL te kan gebruik. Na 'n 2de sessie is dit maklik om by die regte spoed uit te kom. Vra net en die hulp is gewoonlik daar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
Dankie vir hulp tot nou.Ek laat weet mbt die info sodra ek hom geskiet het
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
Dopvolume bepaling.
Weeg geskiete dop met slagdop nog daarin. Vul dit met effens seperige water tot gelyk met die bek. Weeg nou weer. Verskil in gewig is die dopvolume in grein.
Weeg geskiete dop met slagdop nog daarin. Vul dit met effens seperige water tot gelyk met die bek. Weeg nou weer. Verskil in gewig is die dopvolume in grein.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
Myne se dopvolume is 73.9 met Nosler doppe as dit sal help.
Henry
Henry
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 ai.Herlaai data gesoek
QL se verstekwaarde is 74 grein.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br