Jakkals roep en skiet video's
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Nog n video saam PietSkiet en die Legionnaire manne.
https://youtu.be/i27LLQlu3I0
https://youtu.be/i27LLQlu3I0
Goed, beter, 6millimeter!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Merkwaardige nag. Mooi so julle.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
cobusvh
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon May 20, 2019 11:28 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ongelooflik. Mens kan nie glo dat daar nog enigiets anders as jakkalse in daardie omgewing lewe nie.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goeie werk manne!
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
My eerste poging volgende keer vat ek die GoPro ook saam
https://www.youtube.com/watch?v=i7OxJMmmSns
https://www.youtube.com/watch?v=i7OxJMmmSns
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ons het vir lank daardie plaas onder beheer gehad, maar toe begin die ou wat die lande huur briek omrede hy glo die jakkalse sy muise vang.wynis wrote: Sat Dec 07, 2019 2:58 pm Goeie werk manne!
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
2 jaar later, toe bel hul my weer toe is dit chaos. Ons sal oor 3 maande teruggaan en weer in Augustus en Desember dan glo ek nie ou sal sommer oor 10 of so skiet per nag nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dankie Geno. Dit wys net dat die beheer van diere ‘n aanhoudende proses is. Ongelooflik hoe vinnig die probleem weer kan ontstaan! Twee jaar is nie ‘n lang tyd nie.Geno wrote:Ons het vir lank daardie plaas onder beheer gehad, maar toe begin die ou wat die lande huur briek omrede hy glo die jakkalse sy muise vang.wynis wrote: Sat Dec 07, 2019 2:58 pm Goeie werk manne!
Geno as daar soveel Jakkalse in een aand gejag is, gaan julle weer terug vir nog op die plaas? Indien so, hoeveel keer sodat die plaag onder beheer bly?
Sent from my iPhone using Tapatalk
2 jaar later, toe bel hul my weer toe is dit chaos. Ons sal oor 3 maande teruggaan en weer in Augustus en Desember dan glo ek nie ou sal sommer oor 10 of so skiet per nag nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Vrydag aand se video.
Ek het gou n draai by my broer daar rondom hom gery.
Ons kon 14 jakkalse afdek, maar meerderheid met glas teleskoop.
Die laaste een in die video het ek drooggemaak mee. My scope was in meter gestel, nie yards nie, toe skiet ek 2 duim laer as wat ek beplan. Darm lelik doppies gemaak
https://www.youtube.com/watch?v=cPLUPKzOEcY

- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goeie werk Geno. Wat is model van jou ATN?Geno wrote:Vrydag aand se video.
Ek het gou n draai by my broer daar rondom hom gery.
Ons kon 14 jakkalse afdek, maar meerderheid met glas teleskoop.
Die laaste een in die video het ek drooggemaak mee. My scope was in meter gestel, nie yards nie, toe skiet ek 2 duim laer as wat ek beplan. Darm lelik doppies gemaak![]()
https://www.youtube.com/watch?v=cPLUPKzOEcY
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Die die ATN Mars4 384x288 4.5-18x met 50mm lens.
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed gedoen Geno.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Baie mooi Geno. Daai roer onder daai scope maak dinge lekker gemaklikGeno wrote:Vrydag aand se video.
Ek het gou n draai by my broer daar rondom hom gery.
Ons kon 14 jakkalse afdek, maar meerderheid met glas teleskoop.
Die laaste een in die video het ek drooggemaak mee. My scope was in meter gestel, nie yards nie, toe skiet ek 2 duim laer as wat ek beplan. Darm lelik doppies gemaak![]()
https://www.youtube.com/watch?v=cPLUPKzOEcY

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
[youtube]https://youtu.be/zhU-ii_LjoM[/youtube]
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Jong teef slegs Elsneus eenmaal geroep en in stilte gewag.Sy het rustig in gekom.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Laasnag se span van 10.
https://youtu.be/tETKZqlzuTk
Een was nogal morsig!
https://youtu.be/UknHDU808Lw
https://youtu.be/tETKZqlzuTk
Een was nogal morsig!
https://youtu.be/UknHDU808Lw
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dankie Geno laaste ruk stil by my.Die teef het verlede week saam met n reun in die betrokke kamp geroep.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno daardie Thermal scope maak mooi.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Is hy toe dood op die ou end?
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
stuk stuk, ja
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
geno... hoe akuraat is daai thermal se rangefinder..
jy like van lang skoote gooi
jy like van lang skoote gooi
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
pieter jy kap hulle so een een.. mooi gedoen
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Youtube wil nie die video upload nie oor die musiek kopiereg op het.
Laat weet gerus indien die FB weergawe ook sonder klank is...
https://www.facebook.com/thevarminter/v ... 369731994/
Laat weet gerus indien die FB weergawe ook sonder klank is...
https://www.facebook.com/thevarminter/v ... 369731994/
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi video Geno.Plaas se grense is gelukkig wyer as n dorp/stads erf so ek kan in die tyd darem beweeg.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk