Assasin 12ft Tempist te koop
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Assasin 12ft Tempist te koop
Naand manne! Ek het n Assasin Tempist 12ft casting stok wat in die mark is. Ek het so half n paar pitte nodig vir iets anders. Die stok het ek eenkeer in hentiesbaai gebruik en as daar krapmerke is dan het ek hulle nog nie gesien nie. Ek gaan n paar fotos probeer aanheg. Doe stok het R1600 gekos ek soek R1200 vir die stok. Maar dan moet die koper die koerier koste betaal.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Assasin 12ft Tempist te koop
Smaak my nie ek kry fotos opgelaai nie. Gooi maar n whatsapp dan stuur ek aan. 082 386171vier
