Boscabel Bipods

Post Reply
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Boscabel Bipods

Post by PierrieT »

Naand almal,

Het enige van julle al van die Boscabel bipods in lewende lywe gesien of gebruik?

Ek kyk na die BEL-LOC BLSCP230. Dit kom met ‘n heke klomp bybehore soos verskillende voetstukke en ‘n hele paar springs van verskillende sterktes.

Enige terugvoering sal waardeur word. Hier is ‘n foto en ‘n link na hulle website.

Image

https://www.boscabel.com/product/bel-l ... e-package/








Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Boscabel Bipods

Post by tripodmvr »

Gou gaan loer en hier is 'n kort video wat die gebruik demonstreer. Lyk asof dit op Amazon beskikbaar is.

https://youtu.be/_KhXWhriHIQ
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Re: Boscabel Bipods

Post by PierrieT »

Dankie my oom, ek waardeur dit. Sal kyk of ek 1 van die oukies aan die hande kan kry en dan terugvoering gee. Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Post Reply