Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My pa het my verras en 2 keer Kalahari toe gevat...
Die eerste keer was dit vir 'n Blouwillebeesbul en die tweede keer vir 'n mooi Vlakvarkbeer wat toe op die ou einde op 'n mooi ou Koedoebul uitgeloop het...
Ek het die Blouwbees met my pa se .308 geskiet en die ou Koedoebul met my .223, verseker nie die regte keuse dalk op 'n koedoe nie, maar die rede hoekom ek hom geskiet het was agv sy lang kloue en hy was alreeds besig om kondisie te verloor. Dit was eintlik my pa se beurt om te skiet , maar toe ons die ou bul kry het my pa vir my gesê ek kan maar skiet...
Hier is paar fotos.
Groete
Myburgh
DSCN6138.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.