Maak jou eie mes
- Askari
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Dankie Geno. My vrou kuier vir 'n paar dae by haar ma, so my tyd vir rondspeel in die garage hardloop nou vinnig uit....
Gooi lood!!!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi Askari !
Ns. as jy hom meer polish gaan daai mooi vlekke van die "canister" nie dalk beter wys nie ?
Ns. as jy hom meer polish gaan daai mooi vlekke van die "canister" nie dalk beter wys nie ?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Askari
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het hom op die mes grinder gevat tot 800 grid en daarna poleer..... toe kom die patroon nie uit nie. Lees toe op die net dat die poleer die staal "toemaak" en dan werk die etch nie so lekker nie. Ek probeer toe weer, maar sonder die poleer..... ek wou nie my harde werk opvoeter nie, so was eerder versigtig en het maar korterig in die etch gelos. Toe ek sien die patroon kom uit toe stop ek alles.jdpretorius wrote: Tue Jan 07, 2020 10:33 am Baie mooi Askari !
Ns. as jy hom meer polish gaan daai mooi vlekke van die "canister" nie dalk beter wys nie ?
Ek hoor jou.... dalk tot so 1000 grid vat met die hand en dan langer etch. Ek werk reeds aan my vlge poging
Gooi lood!!!!
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Maak jou eie mes
Netjies Danie. Jy mag maar baie trots wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Maak jou eie mes
ek is dom met die forg en etch storie ....so ek vra nou maar uit onkundAskari wrote: Tue Jan 07, 2020 11:06 amEk het hom op die mes grinder gevat tot 800 grid en daarna poleer..... toe kom die patroon nie uit nie. Lees toe op die net dat die poleer die staal "toemaak" en dan werk die etch nie so lekker nie. Ek probeer toe weer, maar sonder die poleer..... ek wou nie my harde werk opvoeter nie, so was eerder versigtig en het maar korterig in die etch gelos. Toe ek sien die patroon kom uit toe stop ek alles.jdpretorius wrote: Tue Jan 07, 2020 10:33 am Baie mooi Askari !
Ns. as jy hom meer polish gaan daai mooi vlekke van die "canister" nie dalk beter wys nie ?
Ek hoor jou.... dalk tot so 1000 grid vat met die hand en dan langer etch. Ek werk reeds aan my vlge poging![]()
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Askari
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Soos ek verstaan (en ervaar het) is dit nie goeie idee om met poleer seep te buff voor die etch nie.... na die patroon uitgebring is met etching is poleer egter ander storie.... maar ek leer ook maar nog. Trial and error.jdpretorius wrote: Tue Jan 07, 2020 12:21 pmek is dom met die forg en etch storie ....so ek vra nou maar uit onkundAskari wrote: Tue Jan 07, 2020 11:06 amEk het hom op die mes grinder gevat tot 800 grid en daarna poleer..... toe kom die patroon nie uit nie. Lees toe op die net dat die poleer die staal "toemaak" en dan werk die etch nie so lekker nie. Ek probeer toe weer, maar sonder die poleer..... ek wou nie my harde werk opvoeter nie, so was eerder versigtig en het maar korterig in die etch gelos. Toe ek sien die patroon kom uit toe stop ek alles.jdpretorius wrote: Tue Jan 07, 2020 10:33 am Baie mooi Askari !
Ns. as jy hom meer polish gaan daai mooi vlekke van die "canister" nie dalk beter wys nie ?
Ek hoor jou.... dalk tot so 1000 grid vat met die hand en dan langer etch. Ek werk reeds aan my vlge poging![]()
. Die damascus staal wat ek op n kol gehaad het se patroon het wel mooi opgekikker met die poleer en het 'n "skoon" buff laaste gebruik.
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Maak jou eie mes
Lekker tool daai ....ek begin hom nou eers ontdek, maar vat hom maar met n knippie sout op geleentheid
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Maak jou eie mes
My "familie" groei stadig maar seker. My laaste twee met vlakvark ivoor is sover my gunstelinge.
Kruis is uitgevyl en ek het rooi epoxy en rooi formica liners gebruik om die bloed van ons verlosser te verteenwoordig. Hout is eikehout. Staal is basies 5160 uit ou sleepwa bladveer. Lem het flat grind tot op spine, maar om steeds die lem sterk te hou vir kamp en jag het ek die grind so 1mm voor hy bymekaar kom gestop en toe sny vlak opgesit.
Laaste mes wat vandag klaar is het groen formica liners en het enbuia hout wat uit ou radiogram kom. Staal ook uit bladveer en het sabre grind. Brass tussen ivoor en hout is in ou stoor op plaas ontdek, was brass angle.
Swart mes wat so halwe spyderco endura lem vorm het is ook uit die bladveer maar is baie dunner gemaak, my vrou se tamatie/vrugte mes. Hef is kiaat en omdat lem dun is met full flat grind is die outjie bitter skerp!
Staal is eers anneal en ge-stabilize. Lemme is ge"quench" van non-magnetic af en was vir 2 x 2uur siklusse oond teen 200grade.

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Mooi man...ek hou van jou rondkyk om geskikte materiaal te kry. Dan voel dit mos jy het die mes gemaak!
Netjiese messe!
Netjiese messe!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Maak jou eie mes
Daai is almal baie mooi Dirk !
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Maak jou eie mes
Baie dankie Viking en JD, waardeer!
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Maak jou eie mes
Dirk, dit is n klomp mooi messe daar.Dirkvh wrote: Sat Feb 01, 2020 10:04 am My "familie" groei stadig maar seker. My laaste twee met vlakvark ivoor is sover my gunstelinge.
Kruis is uitgevyl en ek het rooi epoxy en rooi formica liners gebruik om die bloed van ons verlosser te verteenwoordig. Hout is eikehout. Staal is basies 5160 uit ou sleepwa bladveer. Lem het flat grind tot op spine, maar om steeds die lem sterk te hou vir kamp en jag het ek die grind so 1mm voor hy bymekaar kom gestop en toe sny vlak opgesit.
Laaste mes wat vandag klaar is het groen formica liners en het enbuia hout wat uit ou radiogram kom. Staal ook uit bladveer en het sabre grind. Brass tussen ivoor en hout is in ou stoor op plaas ontdek, was brass angle.
Swart mes wat so halwe spyderco endura lem vorm het is ook uit die bladveer maar is baie dunner gemaak, my vrou se tamatie/vrugte mes. Hef is kiaat en omdat lem dun is met full flat grind is die outjie bitter skerp!
Staal is eers anneal en ge-stabilize. Lemme is ge"quench" van non-magnetic af en was vir 2 x 2uur siklusse oond teen 200grade.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Lyk my die vlakvarke het jy nou so uitgeskiet dat jy skoon tyd het vir mes maak.
Groete daar by die huis.
Andre
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Maak jou eie mes
Hahaha, ja hulle is baie skaars en nog meer sku!Andre308 wrote:
Dirk, dit is n klomp mooi messe daar.
Lyk my die vlakvarke het jy nou so uitgeskiet dat jy skoon tyd het vir mes maak.
Groete daar by die huis.
Andre
Hier oor die droogste maande van verlede jaar was dit so lelik in die veld ek het maar bietjie meer tyd in die werkwinkel spandeer...
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Last edited by Dirkvh on Mon Mar 16, 2020 7:13 pm, edited 1 time in total.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Maak jou eie mes
Pragtige nesse Dirk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Maak jou eie mes
Baie dankie Ruaan, aanhouer wen en ek sal eendag hopelik baie beter word met die stokperdjie!ruaanb wrote:Pragtige nesse Dirk
Hier is iets anders wat ek probeer het met koedoe horing. Die "angles" tussen brass en vlakvark en vlakvark en horing het my omtrent besig gehou, en dan natuurlik om die bolster mooi te laat pas is ook 'n uur of twee se werk gewees...
Baie goeie forum vriend het met die naam "Viking Utility" vorendag gekom en ek dink dit is gepas.
Ek is nogals in my skik dat die onderste lyn vanaf snykant na onderkant van horing so mooi vloei, happy accident!

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het by een van ons forum lede so paar stukkies laminate off-cuts gekry wat ek mee begin speel het.
Hierdie sal dalk mooi werk vir iemand met 'n Forest Camo kolf.
Lem is N690 en Bolsters is 304 SS. Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Hierdie sal dalk mooi werk vir iemand met 'n Forest Camo kolf.
Lem is N690 en Bolsters is 304 SS. Sent from my SM-G965F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Interessante ontwerp en uitstekende vakmanskap so op die oog af. Ek hou baie daarvan.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het bietjie rondgespeel en ek moet erken ek hou nogal van dienlem vorm. Sent from my SM-G965F using TapatalkJohan Nel wrote:Interessante ontwerp en uitstekende vakmanskap so op die oog af. Ek hou baie daarvan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Maak jou eie mes
Naand AskariAskari wrote: Tue Jan 07, 2020 8:53 am My eerste canister canister damascus poging. 7mm ball bearings en 01 staal poeier.
as ek mag vra waar het jy die O1 poeier gekry?
Groete
Alwyn
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
As die krag nie na loadshedding aankom nie dan werk jy maar met gas.
Die is die 2de keer wat ek n stuk warm staal met n hammer bykom. Nog baie om te leer
Baie foute, maar hys hard en reguit
Forged https://imgur.com/a/NzewX4F
Die is die 2de keer wat ek n stuk warm staal met n hammer bykom. Nog baie om te leer
Baie foute, maar hys hard en reguit
Forged https://imgur.com/a/NzewX4F
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Askari
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Eerste lem wat ek geforge het....laas Julie geslaan en die naweek eers n hef gekry.
5160 staal
Vlakvark tand finger guard
0.2mm brass spacer
Hardekool hef.
Die hef moet net mooi glad geskuur word en dan bietjie tru-oil kry dan is hy reg vir die bos.
Eerste hidden tang mes en eerste finger guard wat ek probeer maak.
Trots op die een
https://i.imgur.com/FnYXWO0.jpg
https://i.imgur.com/OXOjwON.jpg
https://i.imgur.com/WjrrZkw.jpg
5160 staal
Vlakvark tand finger guard
0.2mm brass spacer
Hardekool hef.
Die hef moet net mooi glad geskuur word en dan bietjie tru-oil kry dan is hy reg vir die bos.
Eerste hidden tang mes en eerste finger guard wat ek probeer maak.
Trots op die een
https://i.imgur.com/FnYXWO0.jpg
https://i.imgur.com/OXOjwON.jpg
https://i.imgur.com/WjrrZkw.jpg
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Heel netjies Stefaans.
Dit lyk nie of jy die hef gespin het nie. Is dit net ingeplak?
Dit lyk nie of jy die hef gespin het nie. Is dit net ingeplak?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Johan.Johan Nel wrote: Thu Mar 19, 2020 6:49 pm Heel netjies Stefaans.
Dit lyk nie of jy die hef gespin het nie. Is dit net ingeplak?
Ja ek het nie n pen ingesit nie, net geplak. Ek het eers n klomp klein gattjies skuins binne die groot gat waar die stert moet ingaan geboor om meer plek te maak vir die epoxy om te kan vat. Die stert gaan baie styf in die gat. Het elke paar mm n keup in die stert gesny om nog meer oppervlak te kry. Het ook die stert baie grof geskuur.
Hopelik hou die outjie. Hy behoort nie te jard te werk nie, moet net n paar kele af sny
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5