Goeie dag
Kan een van die manne met QL my asb help met 'n lading op node?
6.5 Creedmoor, Howa dun loop
Kruit S365
Lading 41.4gr
140 gr Nosler Ballistic Tips
TPL 70.7mm
Dop kapasiteit 52.8gr
Loop 557mm
Dop lengte 48.65mm
Gemiddelde spoed met chrony op 5m met KD was 2719 fps.
Groete.
QL hulp 6.5 CM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp 6.5 CM
40,5gr vir 2660vps op die chrony. Hoogste veilige node.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
MDT
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Jul 16, 2013 1:23 pm
Re: QL hulp 6.5 CM
Baie dankie tripodmvr, ek waardeer dit.

