Naand mense
Ek het mou nou in 'n baie diep ding begewe. Ek het gese nooit sal ek 'n haelgeweer koop nie, hulle is vir ryk mense bedoel(veral as jy kyk na wat die gewere kos!).
So 'n jaar terug se my oom vir my pa dat hy 'n haelgeweer het wat ek moet vat. Nodeloos doen ek my bevoegdheid vir die onbekende wapen (ek wag nog op die bevoegdheid van saps)
So nou besef ek het het 'n haelgeweer oppad, 'n Baikal 12Br en begin bitjie lees en dit klink pret. Nou wil ek net noem ek het in my lewe nog net 2 skote met haelgeweer geskiet, 'n ou engelse dubbel (nou weet ek jy noem dit side by side). En die hasegat raak net al dieper...
Nou gaan ek en twee jag en skiet vriende Vrydag in by Wildman. Die een soek vir sy 243Ai 'n seater matrys, ek soek 'n nuwe kruit tregter(My honde het my ou een beet gekry) en die laaste wil bitjie haelgeweere kyk. So praat hulle en ek luister so met my 1/4 oor. Na 'n ruk is ek deel van die gesprek. Gerhard noem hy het 'n semi auto 7+1 kompetisie reg haelgeweer vir R4999 ('n klant sin wat hy nie meer soek nie), my hart het so 'n snaakse bonsie gegee. Ek vra om die geweer te bekyk, en wow ek besef ek gaan nou maar bitjie geld leen om te koop. Ek besluit toe maar om eerder die naweek op te lees en dan die besluit te neem. By die werk google skietpel 'n baie mooi turkse semi auto vir R3999. Baie ure se youtube en soek vir inligting kry ek nie veel inligting oor een van die twee nie met vervoer en storing van die goedkoper een is byde R5k, wat ek nie retig het nie, maar ek wil dit nou so graag hê! Klompie videos het genoem dat baie goedkoop turkse haelgewere goeie "budget" haelgeweere is. Ek lees ook hier en op nog 'n webwerf raak dat onder seksie 16 toegewyde sportskiet is hy beperk tot nie meer as 5 skote sonder om te herlaai nie, vir meer skote moet jy semi auto bevoegdheid he neem ek aan, ek kry nie informasie nie? Die Anatolian Semi auto 4+1 het gewen en is gekoop.
Al video wat ek kry is die een:
https://youtu.be/O8ZfwWinpCE
Nou ek kry min tot geen informasie oor dit nie, dit kan tog nie die enigste 3 hier wees nie (ons het al 3 een gekoop gekoop), enige inligting word waardeer! tot raad met skiet oefeninge vir haelgeweer!
Ek lees solank verder!
Heel nuwe skietkuns vir my
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Heel nuwe skietkuns vir my
Ek kry die idee dat die Huglu haelgewere hier ook ter sprake is. Daar is 3 van die videos wat jy een hierbo noem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
