More manne.
Hier nie dalk iemand wat vir my bonnet skarniere en 2 spieels vir n Ford F100 1980 model het nie.
Dankie
Deon
0sewe9 826 19drie4
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk
F100 parte
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2204
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: F100 parte
Het jy al die skrootwerf in Vredefort probeer?
056 931 0017
056 931 0017
-
Varkjagter1
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Oct 23, 2018 2:06 pm
Re: F100 parte
Dankie sal bel
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: F100 parte
Daar was 'n Daan (as ek reg onthou) naby Hartebeespoort wat F-reeks onderdele verkoop het. Was al 'n wyle gelede.
Die naam De Wet Momberg duik ook iewers op.
Iewers op bakkiesblad is 'n groep vir F-reeks entoesiaste.
Mens moet maar soek. Baie van die onderdele kan nog splinternuut ingevoer word.
Die naam De Wet Momberg duik ook iewers op.
Iewers op bakkiesblad is 'n groep vir F-reeks entoesiaste.
Mens moet maar soek. Baie van die onderdele kan nog splinternuut ingevoer word.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: F100 parte
Dewet Momberg is in Lichtenburg. Hulle spesialiseer in die ou groot Fords.. Sal hom kry op Facebook
-
Varkjagter1
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Oct 23, 2018 2:06 pm
Re: F100 parte
DankieRiaan Kriel wrote:Dewet Momberg is in Lichtenburg. Hulle spesialiseer in die ou groot Fords.. Sal hom kry op Facebook
Sent from my WAS-LX1 using Tapatalk
