Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
- nepol
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am
Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Naand. Wonder of enige iemand dalk weet waar n man kan vra in die oos kaap om blouwildebees geskiet kan word. So 300km radius van Graaff Reinet. Dankie
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Ek het moontlik vir jou n plaas in die Mosselbaai omgewing as jy sou belangste, maar dit is 393km, mag ek nr hier sit?
- nepol
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am
Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Dankie. Mosselbaai is 100% dankie. Jy mag enige tyd die nommer gee. Waardeer dit baie dankie.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Ok hier volg die besonderhede:
Chris Snyman / Daybreak Safaris
Nul Agt Drie 460 3851
Chris Snyman / Daybreak Safaris
Nul Agt Drie 460 3851
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Praat met my as jy Queenstown se kant toe wil kom, het vir jou jagpleknepol wrote: Wed Jan 22, 2020 8:58 pm Naand. Wonder of enige iemand dalk weet waar n man kan vra in die oos kaap om blouwildebees geskiet kan word. So 300km radius van Graaff Reinet. Dankie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- nepol
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am
Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Baie dankie. Queenstown lekker naby vir vinnig wegbreek. Dankie vir julle terug vier. Gaan def kontak maak
-
stf
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm
Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek
Kramberg jag: Aliwal Noord.
Ook Blou wildebeeste beskikbaar.
boschjf@telkomsa.net vir pryslys.
Pierre Bosch
Ook Blou wildebeeste beskikbaar.
boschjf@telkomsa.net vir pryslys.
Pierre Bosch