Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Post by Pumarais »

Ek soek asb hulp met ñ node?

6.5 Creedmoor

Loop: 684mm
TPL : 71.81mm
Dop lengte 48.54
H2O: 51.6 gr

Peterson Brass
CCI 450
136L Scenar
Norma URP

Dis nuwe brass en eerste maal wat dit geskiet word.Image
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Post by Pumarais »

Nuwe dop se skouer meet 2.096” en dop wat geskiet is meet 2.102” met comparitor. Is dit normaal dat ñ nuwe dop so baie undersize is.
Gaan dit nie lading ontwikkeling beinvloed as die doppe vir die tweede maal gelaai word nie.

Ek het die dopkapasiteit met die gevuurde dop gemeet.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Post by tripodmvr »

38,3/4 vir nodespoed by 2750vps.

Jou brandtempo is baie hoog. Jy in die lande gelaai?

Onthou dat die dop altyd gaan uitsit tot teen die kamerwande, so daarom die dopvolume soos geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Post by Pumarais »

Ek is teen die lande ja, het gedink om die nuwe doppe beter senter te hou.
Ek het gesien toe ek uit die lande uit kom dat ek baie flyers gekry het.

Dit lyk wel of die 38.3 mooi werk.
Ek is steeds in die lande en gaan hom maar so los totdat al die doppe gefireform is.
Ek het ñ laer lading ook probeer dieper in die lande en het ook mooi gewerk. Die 37.8gr gee my ñ spoed van 2690fps wat bietjie laag is vir 27” loop maar die ES was baie laag wat ek van hou.ImageImage
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Post by Apie »

Laai dalk so paar teen 38.1 en kyk wat maak hy.

Lyk of daar tussen daai ladings iets aan gebeur is


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Scenar 136L 6.5 Creedmoor

Post by Pumarais »

Ek sal kyk! Ek het almal nou klaar gelaai. As doppe gefireform is gaan ek daai lading probeer. Het nog so 20 skote oor!
Dankie!
Post Reply