Drones. Wie doen wat daarmee?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
BandK
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm

Drones. Wie doen wat daarmee?

Post by BandK »

joe rocket wrote:Hoe weet jy jou buurvrou tan kaalgat?
Wanneer sy hoor ek is in die tuin staan sy op en groet vriendelik netso oor die muur sonder n handdoek.[/quote]


Ek wag nou om te sien wie gaan vra of die huis aan die ander kant nie miskien in die mark nie...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply