More almal
Ek het die geleentheid gekry om 'n haelgeweer oor te neem by 'n oom wat ek ken.
Ek besit op die oomblik 'n 308 so my bevoegdheid ens. is alreeds in plek.
Wie kan my dalk help met 'n motivering vir die haelgeweer? Hy sal hoofsaaklik vir kleiduif skiet gebruik word en dalk af en toe vir jag doeleindes.
Groete
Rudi
Lisensie hulp
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Lisensie hulp
Het jy bevoegdheid vir haelgeweer?
-
Dirk777
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am
Re: Lisensie hulp
Ek kan jou help. Kan my Whatsapp op 083 4 nul agt, nul twee 3 0 DirkRudolphP wrote: Thu Mar 05, 2020 7:23 am More almal
Ek het die geleentheid gekry om 'n haelgeweer oor te neem by 'n oom wat ek ken.
Ek besit op die oomblik 'n 308 so my bevoegdheid ens. is alreeds in plek.
Wie kan my dalk help met 'n motivering vir die haelgeweer? Hy sal hoofsaaklik vir kleiduif skiet gebruik word en dalk af en toe vir jag doeleindes.
Groete
Rudi
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: Lisensie hulp
Ja, ek het toe ek my jag geweer gekry het my bevoegdheid vir 'n handwapen en haelgeweer ook gedoen
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Lisensie hulp
Net 'n bietjie raad. Bekom toegewyde status, NHSA is seker die maklikste o dit te doen en gerieflikste om op datum te hou. Haelgeweer ammunisie koop mens gewoonlik in kaste van 250 en daarvoor het jy nodig dat jou lisensie 'n Section 16 lisensie moet wees. Doen dit voor jy die lisensieaansoek doen, jy moet aansoek doen vir 'n lisensie vir toegewyd jagter of sportskut.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Lisensie hulp
Ek stem saam. En by NHSA is dit rêrig bitter eenvoudig!obasch wrote: Sat Mar 07, 2020 8:48 am Net 'n bietjie raad. Bekom toegewyde status, NHSA is seker die maklikste o dit te doen en gerieflikste om op datum te hou. Haelgeweer ammunisie koop mens gewoonlik in kaste van 250 en daarvoor het jy nodig dat jou lisensie 'n Section 16 lisensie moet wees. Doen dit voor jy die lisensieaansoek doen, jy moet aansoek doen vir 'n lisensie vir toegewyd jagter of sportskut.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lisensie hulp
'n Lang storie dink ek skrik iemand af wat jou motivering moet lees. Wees eerlik (jy sweer dat alles waar en korrek is) met wat jy die haelgeweer voor gaan gebruik. Daar is sekerlik meer as een kleiteiken klub in Pta en as jy geld neersit kan jy daar skiet. Jy hoef nie noodwendig 'n lid te wees nie. Meeste haelgewere is redelik veeldoelig en sal dus vir jag ook gebrui kan word.
Die aanbeveling oor toegewyde status is baie belangrik vir nou en ook dan in die toekoms wanneer jy ander vuurwapens wil koop.
Die aanbeveling oor toegewyde status is baie belangrik vir nou en ook dan in die toekoms wanneer jy ander vuurwapens wil koop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: Lisensie hulp
Ek het nou uiteindelik bietjie tyd om hierdie uit te sorteer en toer kom ek agter ek het nooit my bevoegdheid gedoen vir 'n haelgeweer nie...
Wie sal my in Pretoria met dit kan help?
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Wie sal my in Pretoria met dit kan help?
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Lisensie hulp
Centurion Indoor Shooting
