Dagse almal admin haal af as dit nie van pas is nie , Ek vra vir n kamer of buite kamer vir my seun hy is besig met sy appy ship in Olifantfontein en verlang blyplek het het by my Famielie gebly maar die gaan nou skei so nou moet ons ander plek soek hy werk vir 6 weke in Olifantsfontein en 6 weke in Newcastle hier het hy plek want ek bly hier, hy het Nov 2019 begin en moet nou so op en af werk as daar iemand is sal ek dit waardeer enige plek pta /Jhb of so.
Dankie ek hoor graag.
Andre
Bly plek vir my seun
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Bly plek vir my seun
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor