Splinter nuwe Tikka Tac A1.308 tekoop met 'n 20'' loop. Hy lyk nog net soos n nuwe een want hy is nog gald nie geskiet nie. Hy het ook die opvoubare kolf.
Rede: Besig om .338 Lapua Trg te koop en hulle is peper duur.
Kontak Willie by 0833257165 of wjjm@netactive.co.za
Splinter nuwe Tikka Tac A1.308- Onttrek.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Splinter nuwe Tikka Tac A1.308- Onttrek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Camo on Sat Mar 28, 2020 9:15 pm, edited 3 times in total.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: Splinter nuwe Tikka Tac A1.308 tekoop
Fotos opgelaai.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: Splinter nuwe Tikka Tac A1.308 tekoop
Prys verlaag.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: Splinter nuwe Tikka Tac A1.308 tekoop
Ek stel die geweer nog vir een week beskikbaar om te verkoop. Daarna sal ek hom maar hou en vir hom n awseome lading ontwikkel en maar n paar ander projekte los. Ek dink dit is n baie goei prys die. Ek is seker die volgendes se pryse gaan baie hoer wees met die groot beweging in die rand. Beskikbaar tot Sondag 29 Maart 2020.
