As hulle wil steel sal hulle.
Boer van Noord wes my vertel hoe hulle sy Lister enjin 7 kilometer gedra het...
Maar in werkstyd kry hulle ho skaars op bakkie gelaai?
Solar boorgat pomp
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Solar boorgat pomp
Ek het een gat waar die grundfos se wet-end net n jaar hou, en prys nou N$17000.
Seker sanderigheid.
By Ceder solar kos die voledige multiflow due 160 N$17000 voor afslag. Selfde prinsiep, controler is onder by die pomp en jy gooi tot 3000 watt vir hom in enige volts tot 400V, AC of DC, maar die wet-end het impellers en die kos ongeveer N$5000.00. Nie so effectief soos die helix wurm nie maar sal langer hou hopelik. Die multiflow is in 3 dele, motor, controller en wet-end en kan elkeen op sy eie vervang word.
Een gekoop wil kyk hoe werk hy. Grundfos sal ek maar by die ander gate gebruik. Daar hou hulle n hele klompie jare.
In die veld gebruik en maar die grootste panel moontlik en so min as moontlik panele op n 9m hoe 3'' pyp vol konkreet, en die pomp hang onder 4 x 50mm staal pype bo in die gat.