Middag Manne
So is ons besig om on sake tepak vir Hentiesbaai einde van die maand….. dis nou as die virus ons by die lughawe uit laat…..
Is hier van julle wat so bietjie kan riglyne gee vir die tyd van die jaar…. en ja ak weet mens vang nie vis in skube baar of by deduine hotel LOL
Ek hoor graag van julle!!
Hentiesbaai Maart 2020
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Hentiesbaai Maart 2020
Wees gewaarsku Corona het nou hier ook uitgepop, op die oomblik koop die manne glo windhoek skoon en hulle vra dat mense hulle skaars hou en nie in groot groepe beweeg nie, weet nie hoe erg dit einde van die maand gaan wees nie.Alwyn wrote: Mon Mar 16, 2020 2:14 pm Middag Manne
So is ons besig om on sake tepak vir Hentiesbaai einde van die maand….. dis nou as die virus ons by die lughawe uit laat…..
Is hier van julle wat so bietjie kan riglyne gee vir die tyd van die jaar…. en ja ak weet mens vang nie vis in skube baar of by deduine hotel LOL
Ek hoor graag van julle!!
- Chris Roux
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
Re: Hentiesbaai Maart 2020
Middag Alwyn
Ek was bevoorreg om so n paar weke terug daar te kon wees, 7de tot 14de Februarie. Die lekkerste deel van so n ekspedisie is die beplanning en pakkery. Ons het darem n paar vissies huis toe gebring. Klik gerus op die onderstaande skakel en leer meer oor die vis wat julle wil teiken. Die spesies wat in blou geskryf staan gee bietjie meer inligting as jy daarop klik.
Stywe lyne en geniet dit.
http://www.cellstop.com.na/weather/nami ... endar.html
PS. Ons het deur Botswana gery en met die terugkom slag by die grenspos is ons eers getoets vir koors en onder vra oor ons gesondheids toestand.Gelukkig het ons vis koors toe al reeds gedaal.
Groetnis

Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Hentiesbaai Maart 2020
More Julle
Dankie vir die trugvoer, ons het gister sie "call" gemaak en ons trip uit geskuif na November.
Chris dankie vir die link, baie waarde vol!
Groete
Alwyn

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Hentiesbaai Maart 2020
Ja nee, ek sal nie nou aan die reis gaan oorgrens nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD