Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Schalk van Wyk »

Ek is bietjie gatvol vir die geweer genoem hier bo. Was altyd my “go to” jag geweer. Skiet n koek hou maar die plastiek op die ding maak my mal. Sy magasyntjie het gekraak en die bottom metal of eeder bottom plastiek is nie in goeie kondisie nie.

Hierdie is nie eintlik ‘n te koop plasin nie, maar eerder ‘n weg gee post. Glo nie daar aan om geld te vra vir iets wat 100% is nie. Maar ek weet daar is manne daar buite wat meer handig is ek wat him dalk kan reg maak.

Die geweer skiet baie mooi enkelskoot maar ek het nie n gebruik vir n enkelskoot jag geweer nie.

Die geweer het omtrent 800 skote deur die loop. Kom saam n RCBS matrys stel. 200 ongevuurde Norma doppe. 60 een keer geskiet en 40 wat klaar ietsie in het. Teleskoop, ringe en blits breker uigesluit. Sal die basisse op los.

Verniet na ‘n goeie huis. Iemand wat hom sal gebruik. Het net een voorwaarde. Die persoon moet vir my n bewys kan gee binne 1 maand dat hy die lesensie aansoek in gegee het.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Schalk van Wyk »

Image

RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by RugerBoy »

Middag

Jy het n PM
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by snakker »

Dis baie nice van jou. Kan ek gou vinnig dibs roep vir vriend, ek laat weet jou nou nou

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk

User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Blitzzz »

Jis Schalk! Dis regtig baie smart van jou. Sterkte met die deal.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by snakker »

snakker wrote:Dis baie nice van jou. Kan ek gou vinnig dibs roep vir vriend, ek laat weet jou nou nou

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Schalk - my vriend sal hom graag neem. Gaan deur moeilike tyd met lockdown en sal nice wees as ons hom bietjie kan bederf :-)

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk

User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Schalk van Wyk »

Manne. Hou julle op hoogte. Rugerboy was eerste op die sneller.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by BenJacobs »

Ek is baie laat op die lys maar as daar 'n wonderwerk gebeur sal ek hom ASSEBLIEF vat. Soek al bitter lank vir so kaliber.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by jankraay »

Well done Schalk!!!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Redhawk75
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Wed Jun 18, 2014 11:18 pm

Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Redhawk75 »

Schalk kan ek asseblief ‘n dibs insit ingeval die ander uitval. Dit is net wat ek soek om ‘n Lang afstand geweer te bou vir my seun en ek. Al ons dedicated status ens is reg. Groete.

Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by dennisinpe »

As daar enige manier is wat ek 50 doppe kan koop sal ek dit graag wil doen. Kry nie doppe in hande nie.
Dankie en groete

Dennis

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7574
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Wouter Roets »

Schalk bitter mooi gebaar van jou wat verseker iemand se hart bitter bly gaan maak. Well done!
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by dennisinpe »

Ok ek het sommer reggekom met doppe. Dankie Supacow.
Jammer wil nie hierdie groot gebaar derail nie.

Dennis

afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by afrikanerbloed »

Wou ook al n geweer weg of stukkend gedoner het.
Ken jou pyn.
Na die loop weg gemaak is was my probleem toe opgelos maar dit is nog steeds en sal nooit my favourite wees nie al is dit n pasmaak.
Baie mooi gebaar
Johan
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by JohanvB »

Pm gestuur
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 986
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Gerhardu »

Net so terloops. In verband met daai plastiek mag en sneller beul. MG rifle stocks maak n aluminum ene.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

.
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Schalk van Wyk »

Dankie Gerhardu.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 986
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Gerhardu »

Ek sal ook in die ry staan vir hom asb.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

.
User avatar
Fafa
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Fafa »

Hi Schalk - PM gestuur :)
All I need is one more gun. Preferably a Blaser :)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Frederik »

Baie netjies van jou Schalk iets gaan weer jou kant kom vorentoe ek is seker.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by JohanvB »

Hallo

Pêl van my het hier reg gekom.. Met bottom plate
IMG_20200415_164144.jpg
En magasyn by Europtics gekry
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by Schalk van Wyk »

Vir die manne wat doppe soek, safar het baie op uiverkoping

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 473
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Steyer Mannlicher model S 308 Norma Magnum soek n goeie huis

Post by finch »

Ek sien op die foto, die geweer se loop was klaar in die vice vas gedraai, gereed om gebuig te word. ;-)

Mooi gebaar, Hierdie site /gemeenskap bly my verbaas met die omgee vir mede-mens.
Post Reply