Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Schalk van Wyk
Sr. Member
Posts: 341 Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Post
by Schalk van Wyk » Fri Apr 17, 2020 8:44 am
finch wrote: Ek sien op die foto, die geweer se loop was klaar in die vice vas gedraai, gereed om gebuig te word. ;-)
Mooi gebaar, Hierdie site /gemeenskap bly my verbaas met die omgee vir mede-mens.
Darm met houd en felt geline. Werk baie mooi as jy aan jou gewere karring en skoonmaak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Haasvel
Sr. Member
Posts: 300 Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Post
by Haasvel » Fri Apr 17, 2020 8:46 am
Frederik wrote: Baie netjies van jou Schalk iets gaan weer jou kant kom vorentoe ek is seker.
Miskien 'n nuwe bou projek by bulldog verniet
one shot, one kill - no luck, all skill
Geno
Administrator
Posts: 13662 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Apr 17, 2020 10:31 am
Schalk, bitter mooi gebaar. Well done!
Goed, beter, 6millimeter!
Basie2
Sr. Member
Posts: 355 Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Post
by Basie2 » Fri Apr 17, 2020 10:34 am
Johanvb
Jammer ek hack, maar sien die naam van die plek is “styria”?
Rede, ek soek ook ‘n ekstra mag vir 6.5x55.
Dankie vir die deel, ek hoop ek raak ook geholpe.
Sent from my iPhone using Tapatalk
jankraay
Hero Member
Posts: 1898 Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Post
by jankraay » Fri Apr 17, 2020 1:35 pm
So wie is toe die nuwe eienaar van die roer?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Schalk van Wyk
Sr. Member
Posts: 341 Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Post
by Schalk van Wyk » Fri Apr 17, 2020 3:05 pm
Het vanoggend die 271 gestuur na Ruger Boy.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Hein M.
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Post
by Hein M. » Fri Apr 17, 2020 3:23 pm
finch wrote: Fri Apr 17, 2020 8:31 am
Ek sien op die foto, die geweer se loop was klaar in die vice vas gedraai, gereed om gebuig te word. ;-)
Mooi gebaar,
Hierdie site /gemeenskap bly my verbaas met die omgee vir mede-mens.
Dit is baie waar