Eagle Barrels
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Eagle Barrels
Ek onthou iemand het op n stadium gese hy gan n borescope in so nuwe loop indruk?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Eagle Barrels
Ken een van julle nie dalk die vervaardiger se kontakdetails nie. Dan kan julle hom nooi om deel te word van Jaracal. Dit sal sy besigheid goed doen in my oë...of hy dalk al reeds hier?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Eagle Barrels
Jong Hansie ek kan nie dink dat hy gaan join nie want mense wat n probleem met n ander loop gehad het soos Krieger en Walther nooi nie die manne uit on hier oor die probleme te kom gesels nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Eagle Barrels
Ek skiet n Eagle barrel loop op my .243, hy het al naby die 500 skote deur sonder enige moeilikheid en group van dag een af sonder sukkel.BeesBreet wrote: Wed Apr 29, 2020 8:38 pm Is hier iemand wat wel goeie ondervinding het met die lope.
Persoonlikke ervaring asb, nie my tjommie se neuf bla bla bla nie.
Dalk meer vertel oor hoe vinnig/maklik hy begin skiet het?
Hano
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Eagle Barrels
Goeie skietvriend het ‘n 7mm SAUM met ‘ 28 duim Eagle loop
Skiet op ‘n tiekie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Skiet op ‘n tiekie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Eagle Barrels
Dankie julle manne, dit is goed om te hoor.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Eagle Barrels
DD,Diesel Dog wrote: Wed Apr 29, 2020 10:46 pm 243 AI met 28' heavy varmint nou so 230 skote geskiet en skiet 05 moa van begin af . Geweer smid het maar gebitch oor slytasie aan reamer . Solid
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.
DD
Wie maak reamers plaaslik?
Groete
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Eagle Barrels
Het jy al 'n reamer by hulle laat maak?Diesel Dog wrote: Tue May 12, 2020 3:29 pm https://www.spectramapal-sa.co.za/
You supply the design prints and they grind to your specs .
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Eagle Barrels
[quote=Arnold post_id=812673 time=1589290809 user_id=257]
[quote="Diesel Dog" post_id=812672 time=1589290174 user_id=11453]
https://www.spectramapal-sa.co.za/
You supply the design prints and they grind to your specs .
DD
[/quote]
Het jy al 'n reamer by hulle laat maak?
[/quote]
Het al custom tooling by hulle laat maak ,nie goedkoop nie maar baie presies.Hulle werk ongelukkig net met solid carbide en nie high speed steel nie .
DD
[quote="Diesel Dog" post_id=812672 time=1589290174 user_id=11453]
https://www.spectramapal-sa.co.za/
You supply the design prints and they grind to your specs .
DD
[/quote]
Het jy al 'n reamer by hulle laat maak?
[/quote]
Het al custom tooling by hulle laat maak ,nie goedkoop nie maar baie presies.Hulle werk ongelukkig net met solid carbide en nie high speed steel nie .
DD
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3628
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Eagle Barrels
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Eagle Barrels
Dankie, baie interessant.
Eendag as ek groot is... So dik 8 twist 7 mm loop.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
