Ek dink ook hy sal hou Stefaans. As die epoksie goed gevul het en goed gevat het, behoort dit redelike te hou.Blink Stefaans wrote: Thu Mar 19, 2020 7:14 pmDankie Johan.Johan Nel wrote: Thu Mar 19, 2020 6:49 pm Heel netjies Stefaans.
Dit lyk nie of jy die hef gespin het nie. Is dit net ingeplak?
Ja ek het nie n pen ingesit nie, net geplak. Ek het eers n klomp klein gattjies skuins binne die groot gat waar die stert moet ingaan geboor om meer plek te maak vir die epoxy om te kan vat. Die stert gaan baie styf in die gat. Het elke paar mm n keup in die stert gesny om nog meer oppervlak te kry. Het ook die stert baie grof geskuur.
Hopelik hou die outjie. Hy behoort nie te jard te werk nie, moet net n paar kele af sny
Maak jou eie mes
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Ek hou baie vd "rustic look" en die mes se lyne. Wel gedaan.Blink Stefaans wrote: Thu Mar 19, 2020 2:16 pm Eerste lem wat ek geforge het....laas Julie geslaan en die naweek eers n hef gekry.
5160 staal
Vlakvark tand finger guard
0.2mm brass spacer
Hardekool hef.
Die hef moet net mooi glad geskuur word en dan bietjie tru-oil kry dan is hy reg vir die bos.
Eerste hidden tang mes en eerste finger guard wat ek probeer maak.
Trots op die een
https://i.imgur.com/FnYXWO0.jpg
https://i.imgur.com/OXOjwON.jpg
https://i.imgur.com/WjrrZkw.jpg
Gooi lood!!!!
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie dankie.
Ek het die laaste ruk baie gedink aan wat maak n goeie jag mes. En as ek praat van jag mes meen ek n mes wat jy ekslusief by jou dra terwyl jy jag. Nie n jag en slag mes nie.
Ek dink hy moet lig wees en n dun lem profiel he met n skerp punt. As jy n dik lem het is dit moeilik om in die nek in te steek en jy moet dus eers deur n klomp hare saag voor jy die keel afgesny kry. Met die dun lem en skerp punt druk jy die lem in en sny buiten toe.
Asb as ek iets mis of verkeerd is laat my weet.
Ek wil vir die outjie n horisontale skede maak. Sal sien waar hy die beste gaan sit. Ek dink aan 6 uur

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Kom wys ons as jy als klaar het.Blink Stefaans wrote: Sat Mar 21, 2020 4:51 pm Baie dankie.
Ek het die laaste ruk baie gedink aan wat maak n goeie jag mes. En as ek praat van jag mes meen ek n mes wat jy ekslusief by jou dra terwyl jy jag. Nie n jag en slag mes nie.
Ek dink hy moet lig wees en n dun lem profiel he met n skerp punt. As jy n dik lem het is dit moeilik om in die nek in te steek en jy moet dus eers deur n klomp hare saag voor jy die keel afgesny kry. Met die dun lem en skerp punt druk jy die lem in en sny buiten toe.
Asb as ek iets mis of verkeerd is laat my weet.
Ek wil vir die outjie n horisontale skede maak. Sal sien waar hy die beste gaan sit. Ek dink aan 6 uur
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Klaar!
Dit is die 2de keer dat ek met leer werk so nie die netjieste werk nie. Leer nog
Skede vir 6 uur agter die rug.
Vir links of regshandiges.
Moet nog net slyp
Hunter https://imgur.com/a/gu2kS3C
Dit is die 2de keer dat ek met leer werk so nie die netjieste werk nie. Leer nog
Skede vir 6 uur agter die rug.
Vir links of regshandiges.
Moet nog net slyp
Hunter https://imgur.com/a/gu2kS3C
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2471
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Maak jou eie mes
Mooi gedoen Stefaans, veral vir min tools he'
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie JD
Eks so stadig maar seker besig om al die gereedskap bymekaar te kry. Dis maar n duur storie en mens kan nie als eensklaps koop nie. Maar wat ek wel geving het is dat as jy n paar basiese "tools" het jy vinnig n plan kan maak om iets te bou wat jy nodig het
Eks so stadig maar seker besig om al die gereedskap bymekaar te kry. Dis maar n duur storie en mens kan nie als eensklaps koop nie. Maar wat ek wel geving het is dat as jy n paar basiese "tools" het jy vinnig n plan kan maak om iets te bou wat jy nodig het
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Hi Manne
Ken iemand 3cr12 staal? Ekt stuk by ñ pel gekry om my eerste probeerslag aan te pak.
Ek kry info oor die staal maar sien nie dat iemand messe maak met dit nie. Sal ek hom genoegsaam kan verhard dat hy darem effe van edge kan hou?
Ek sal maar op die stuk staal oefen voor ek ordentelike m390 of so koop
Dankie
Martin
Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
MartinTrompie wrote:Hi Manne

3CR12 is wel 'n stainless steel, maar met 'n koolstof inhoud van 0.03%. Hy kan dus nie verhard word soos M390 of N690 nie. Ek sou wel voorstel dat jy jou grind werk op hom oefen. Maak 'n mes van dit, maar skip maar die verhardings gedeelte. Ek sou in elk geval lank wag voor ek M390 toe gaan.
Van waar is jy? Indien jy naby is, kan ek jou na die lockdown dalk help met 5160 of iets van die aard. Selfs N690 as ek diep genoeg grou.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Dankie Xplicitly.
Ek is van brakpan. Ek sien jys in Bronkies. Sal waardeer dankie.
Ekt eintlik 440c bestel by KMTS maar hulle het nie nou stock nie so ekt maar 2 x 440c blanks bestel.
Sal seker vrydag hier wees.
Ek sal maar my grind op die cr12 oefen soos jy se...
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Ek is van brakpan. Ek sien jys in Bronkies. Sal waardeer dankie.
Ekt eintlik 440c bestel by KMTS maar hulle het nie nou stock nie so ekt maar 2 x 440c blanks bestel.
Sal seker vrydag hier wees.
Ek sal maar my grind op die cr12 oefen soos jy se...
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Wat is julle manne se opinie oor 440C?
Ek het nog net een mes met dit gemaak, en kan nog nie besluit of ek daarvan hou of nie
Ek het nog net een mes met dit gemaak, en kan nog nie besluit of ek daarvan hou of nie
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1004
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Maak jou eie mes
Wil ook graag weet van die 440C en L4528 staal.
Is dit n goeie staal om te gebruik.
Dankie
Is dit n goeie staal om te gebruik.
Dankie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
L4528 is basies dieslefde as N690. Albei is van metaal groep 1.4528 en voldoen beide aan die EN standaard.
N690 is net meer bekend omdat dit deur Böhler vervaardig word. Ek weet nie wie maak L4528 nie, maar ek gebruik beide.
440C is baie naby aan N690, behalwe dat N690 Kobalt bevat wat nie in 440C is nie. Dus is N690 se "edge retention" beter. 440C slyp wel makliker en dit maak hom populêr as messe in die veld gebruik gaan word waar slyp 'n noodsaaklikheid is.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
N690 is net meer bekend omdat dit deur Böhler vervaardig word. Ek weet nie wie maak L4528 nie, maar ek gebruik beide.
440C is baie naby aan N690, behalwe dat N690 Kobalt bevat wat nie in 440C is nie. Dus is N690 se "edge retention" beter. 440C slyp wel makliker en dit maak hom populêr as messe in die veld gebruik gaan word waar slyp 'n noodsaaklikheid is.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1004
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie.
Ek wil ook begin om messe te maak en het gekyk op KMTS se site na hulle klaar gesnyde profiele. Net vir n begin.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Ek wil ook begin om messe te maak en het gekyk op KMTS se site na hulle klaar gesnyde profiele. Net vir n begin.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Dit is 'n goeie begin punt en kos aanvanklik nie baie nie. Ek stel altyd voor dat jy eers een of twee messe maak met die toerusting wat jy tot jou beskikking het, net om te sien of die gogga byt. Dit kan 'n belegging wees in 'n heerlike toekoms of 'n bitter duur wit olifant.Toyrsi wrote:Dankie.
Ek wil ook begin om messe te maak en het gekyk op KMTS se site na hulle klaar gesnyde profiele. Net vir n begin.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Vir interessantheid, ek het vandag weer met 14C28 gewerk, en alhoewel ek baie beindruk is met hoe mooi hy poleer, hetnek vir die eerste keer slegs tot op 1000 grit met die hand geskuur voor ek buff toe is met hom. En hy het soos 'n spieël uitgekom. Om dieselfde afwerking met N690 te bekom, moet ek miniumum tot op 2000 grit gaan. Dit dui vir my daarop dat 14C28 nie so hard is nie?
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Halo manne
Het vir my 440c blank by KMTS bestel en toe my eerste mes gemaak.
Black Wenge hout vir die scales en rooi G10 liners.
Het ook spine filing probeer.
Mes is net gesatin finish tot op 800 grit en nog nie skerp gemaak nie.
Sal hom nog olie oor die volgende paar weke om daai grein van die hout mooi te kry.
Baie baie geleer tydens die proses. Thanx Marius vir jou raad ook.
Ek sien die hobby gaan my geld kos want nout ek grinder nodig. Die handvyl werk goed maar vat lank. Sent from my LM-G810 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Baie netjies Trompie. Ek het met NWK se Compact Grinder begin. Toe hol die stokperdjie met my weg.... Tommy Glover het Maandag begin om my 2x78" grinder met spoed/rigting beheer ens te bou.
Gooi lood!!!!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Baie dankie.
Ekt daai compact grinders actually so gestaan en kyk gister by GJ Supplies. Maar dink ek moet vasbyt vir groter een want ek weet ek gan later groter wil gaan
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Ekt daai compact grinders actually so gestaan en kyk gister by GJ Supplies. Maar dink ek moet vasbyt vir groter een want ek weet ek gan later groter wil gaan
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Die Compact werk baie lekker, maar in die geval glo ek groter is beter. Die groter boetie met VFD/3 fase ens is ongelukkig net baie duurder. Ek wou ook eers "seker maak" dat die stokperdjie nie net 'n gat jeuk is nie.
Gooi lood!!!!
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi Martin!
Ja nee. Jy sal moet plan maak vir grinder. Ek stem ook vir die NWK grinder.
Onthou net, die stokperdjie hou nooit op nie. Ek dink partymaal dit kan duurder raak as skiet.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ja nee. Jy sal moet plan maak vir grinder. Ek stem ook vir die NWK grinder.
Onthou net, die stokperdjie hou nooit op nie. Ek dink partymaal dit kan duurder raak as skiet.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi, ek hou self nogal baie van die Wenge hout, hy bly vir n lang tyd mooi sonder verweer.
Goed gedoen!
Goed gedoen!
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
My "eerste" mes was ñ blank van KMTS maar die is officially my eerste kompleet selfgemaakte mes. Eie design.
Ñ tannie wat ek ken het my gevra om mes vir haar man te maak vir vadersdag en Bokka op die kant te engrave.
-Die staal is 80Crv2. Verhard tot op 65hrc
-Pattern filed Jimping
-Mosaic pins
-Resin infused Pepper burl vir handle
-Satin finish met 800 grit Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Ñ tannie wat ek ken het my gevra om mes vir haar man te maak vir vadersdag en Bokka op die kant te engrave.
-Die staal is 80Crv2. Verhard tot op 65hrc
-Pattern filed Jimping
-Mosaic pins
-Resin infused Pepper burl vir handle
-Satin finish met 800 grit Sent from my LM-G810 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek hoop dit is my vrou, want sy roep my soms so as sy 'n guns wil hê!!!Trompie wrote: Sat Jun 20, 2020 4:34 pm My "eerste" mes was ñ blank van KMTS maar die is officially my eerste kompleet selfgemaakte mes. Eie design.
Ñ tannie wat ek ken het my gevra om mes vir haar man te maak vir vadersdag en Bokka op die kant te engrave.
-Die staal is 80Crv2. Verhard tot op 65hrc
-Pattern filed Jimping
-Mosaic pins
-Resin infused Pepper burl vir handle
-Satin finish met 800 grit
20200620_154248(1).jpg20200620_155304.jpg20200620_155335.jpg
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
HahaBasjan123 wrote:Ek hoop dit is my vrou, want sy roep my soms so as sy 'n guns wil hê!!!Trompie wrote: Sat Jun 20, 2020 4:34 pm My "eerste" mes was ñ blank van KMTS maar die is officially my eerste kompleet selfgemaakte mes. Eie design.