Ladder Test-lading ontwikkeling
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Ek kry toe jou geweerdata op my databasis.
H4895 se brandtempo is naby aan die van S321. Dopvulling is dus laag en hierdie Lot wa jy nou gebruik het 'n baie hoër brantempo. Hoe vêr is jy van die lande?
As jy nog TPL as 84mm het dan is die hoogste node naby 46,3gr en 'n spoed van 2770vps.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
SinWolf wrote: Thu May 14, 2020 10:29 amDankie vir die hulp oom… Oom het my reeds baie gehelp al met QL... viewtopic.php?f=75&t=62615&p=804404&hilit=digkunstripodmvr wrote: Thu May 14, 2020 10:16 am Wolfie, as jy met die QL manne gesels het kon ons jou nou al miskien die regte lading en spoed gegee het. Daardie Barnse is nie goedkoop nie.
Jy soek 'n jaglading en ek kan verseker sê dat hulle in my geweer kleiner as 1 MOA skiet.
Gee jou geweerdata en ons probeer help.
Ek het wel 'n lading met QL gekry op node 5... Die lading was op 47.05gn, teen 2775fps. Volgens BARNES se reload data, is die MIN lading 48.5gn, teen 2822 fps... My spoed is reg, maar omdat ek van so vêr af moes aanpas is die lading nie so akkuraat nie.
So ek is nie heeltemal gelukkig met die lading van QL nie (alhoewel hy mooi skiet)… Ek het toe maar besluit om ladder test te doen vir die shit and giggles... So kan ek QL en Ladder met mekaar vergelyk…
Op daai QL post van my (bl. 3) (viewtopic.php?f=75&t=62615&p=804404&hilit=digkuns) was ek aangeraai om nie node 4 te jaag nie… Maar lyk my ek sal node 4 baie gemaklik kan haal…
Inteendeel, ek het reeds 5 ekstra rondtes gelaai met 50.48gn om node 4 ook te toets soos per QLHet jy opgelet dat die druk by 63K psi is. Nie aan te bevele. Jy moet probeer om IMR/H4350 te kry as jy vinniger wil skiet. 'n Spoed van 2775vps is glad nie te versmaai nie en sal lekker plat skiet. Druk is dan ook maar by 50K psi.
Ek het die spoed kalibrasie op 51.0gn gedoen…
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
tripodmvr wrote: Thu May 14, 2020 10:40 amSinWolf wrote: Thu May 14, 2020 10:29 amDankie vir die hulp oom… Oom het my reeds baie gehelp al met QL... viewtopic.php?f=75&t=62615&p=804404&hilit=digkunstripodmvr wrote: Thu May 14, 2020 10:16 am Wolfie, as jy met die QL manne gesels het kon ons jou nou al miskien die regte lading en spoed gegee het. Daardie Barnse is nie goedkoop nie.
Jy soek 'n jaglading en ek kan verseker sê dat hulle in my geweer kleiner as 1 MOA skiet.
Gee jou geweerdata en ons probeer help.
Ek het wel 'n lading met QL gekry op node 5... Die lading was op 47.05gn, teen 2775fps. Volgens BARNES se reload data, is die MIN lading 48.5gn, teen 2822 fps... My spoed is reg, maar omdat ek van so vêr af moes aanpas is die lading nie so akkuraat nie.
So ek is nie heeltemal gelukkig met die lading van QL nie (alhoewel hy mooi skiet)… Ek het toe maar besluit om ladder test te doen vir die shit and giggles... So kan ek QL en Ladder met mekaar vergelyk…
Op daai QL post van my (bl. 3) (viewtopic.php?f=75&t=62615&p=804404&hilit=digkuns) was ek aangeraai om nie node 4 te jaag nie… Maar lyk my ek sal node 4 baie gemaklik kan haal…
Inteendeel, ek het reeds 5 ekstra rondtes gelaai met 50.48gn om node 4 ook te toets soos per QLHet jy opgelet dat die druk by 63K psi is. Nie aan te bevele. Jy moet probeer om IMR/H4350 te kry as jy vinniger wil skiet. 'n Spoed van 2775vps is glad nie te versmaai nie en sal lekker plat skiet. Druk is dan ook maar by 50K psi.
Ek het die spoed kalibrasie op 51.0gn gedoen…
My aanvanklike QL lading was op TPL 84mm gedoen… Ek het gekalibreer op 2853vps met 48.6gn... So finale lading op node 5 was 47.05 gn
84mm TPL is 2.3mm van die lande… Vir die ladder oefening, het ek besluit om na 85mm TPL te beweeg, wat 1.3mm van die lande af is...
So met NUWE kalibrasie (85mm TPL, 3001 vps met 51.0gn) wys Node 4 (50.45gn) 62551 psi wat defintief bietjie hoog is...
As ons nou na die ladder test kyk, het ek n moontlike lading op punte 13, 14, 15 en 16 (49.4 - 50gn)… 49.6gn sit is 59697psi volgens QL...
So ek het die 50.45gn net gelaai om groepering te skiet om te verifier teen QL, maar omdat dit 62551 psi wys op QL, sal ek nie die lading gebruik in die toekoms nie… Ek wil maar net sien wat maak hy… (ek het met die 51.2gn lading glad nie druk tekens op die dop gekry nie).
As die +/- 49.6gn lading mooi skiet, dink ek dit kan n goeie lading wees om te gebruik. Maar ek sou nooit die lading met QL kon kry as dit nie vir die ladder was nie… Maar bygese… Kom ons kyk eers hoe groepeer hy… Die wind is bietjie sleg vandag, so ek wil nie vandag gaan skiet nie…
So van die os op die jas... Hoekom sou Barnes die MIN lading as 48.5gn, teen 2822 fps deurgee? En sal dit fine wees as ek dit ignoreer en teen 2775vps skiet?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Where do I seat the TSX, Tipped TSX and LRX bullets?SinWolf wrote: Thu May 14, 2020 11:05 amtripodmvr wrote: Thu May 14, 2020 10:40 amSinWolf wrote: Thu May 14, 2020 10:29 am
Dankie vir die hulp oom… Oom het my reeds baie gehelp al met QL... viewtopic.php?f=75&t=62615&p=804404&hilit=digkuns
Ek het wel 'n lading met QL gekry op node 5... Die lading was op 47.05gn, teen 2775fps. Volgens BARNES se reload data, is die MIN lading 48.5gn, teen 2822 fps... My spoed is reg, maar omdat ek van so vêr af moes aanpas is die lading nie so akkuraat nie.
So ek is nie heeltemal gelukkig met die lading van QL nie (alhoewel hy mooi skiet)… Ek het toe maar besluit om ladder test te doen vir die shit and giggles... So kan ek QL en Ladder met mekaar vergelyk…
Op daai QL post van my (bl. 3) (viewtopic.php?f=75&t=62615&p=804404&hilit=digkuns) was ek aangeraai om nie node 4 te jaag nie… Maar lyk my ek sal node 4 baie gemaklik kan haal…
Inteendeel, ek het reeds 5 ekstra rondtes gelaai met 50.48gn om node 4 ook te toets soos per QLHet jy opgelet dat die druk by 63K psi is. Nie aan te bevele. Jy moet probeer om IMR/H4350 te kry as jy vinniger wil skiet. 'n Spoed van 2775vps is glad nie te versmaai nie en sal lekker plat skiet. Druk is dan ook maar by 50K psi.
Ek het die spoed kalibrasie op 51.0gn gedoen…
My aanvanklike QL lading was op TPL 84mm gedoen… Ek het gekalibreer op 2853vps met 48.6gn... So finale lading op node 5 was 47.05 gn
84mm TPL is 2.3mm van die lande… Vir die ladder oefening, het ek besluit om na 85mm TPL te beweeg, wat 1.3mm van die lande af is... Kyk na Barnes se aanbeveling vir TPL.
So met NUWE kalibrasie (85mm TPL, 3001 vps met 51.0gn) wys Node 4 (50.45gn) 62551 psi wat defintief bietjie hoog is...
As ons nou na die ladder test kyk, het ek n moontlike lading op punte 13, 14, 15 en 16 (49.4 - 50gn)… 49.6gn sit is 59697psi volgens QL...
So ek het die 50.45gn net gelaai om groepering te skiet om te verifier teen QL, maar omdat dit 62551 psi wys op QL, sal ek nie die lading gebruik in die toekoms nie… Ek wil maar net sien wat maak hy… (ek het met die 51.2gn lading glad nie druk tekens op die dop gekry nie).
As die +/- 49.6gn lading mooi skiet, dink ek dit kan n goeie lading wees om te gebruik. Maar ek sou nooit die lading met QL kon kry as dit nie vir die ladder was nie… Maar bygese… Kom ons kyk eers hoe groepeer hy… Die wind is bietjie sleg vandag, so ek wil nie vandag gaan skiet nie…
So van die os op die jas... Hoekom sou Barnes die MIN lading as 48.5gn, teen 2822 fps deurgee? En sal dit fine wees as ek dit ignoreer en teen 2775vps skiet? Moontlik het hulle sekere minimum drukvlakke en daarvolgens gee hulle die minmum lading. Ek dink geensins 47gr is te laag nie. Dit het reeds goeie resultate gelewer.
When loading a Barnes TSX, Tipped TSX or LRX bullet, your rifle may prefer a bullet jump of anywhere between (a minimum of) .050” up to .250” or more. This distance off the lands (rifling), aka "jump" may be limited to the rifles throat length, magazine length and bullet length.
When selecting the cartridge overall length (COAL) we recommend starting with a minimum “jump” of .050” off of the lands. You can test different seating depths and find a “sweet spot” that your particular firearm prefers. We suggest working in at least .025” increments as follows seating the bullet deeper to allow a further jump. Your test plan could look something like this:
1st group- .050” jump
2nd group- .075” jump
3rd group- .100” jump
4th group- .125” jump
5th group- .150“ jump
6th group- * see below
This length can be determined by using a “Stoney Point Gauge” or other methods. You do not have to seat the bullet at, or on one of the cannelure rings. Remember there are many factors that may control or limit the seating depth for your application. You may find that you need to start at around 0.150” off the lands and are not able to get any closer due to limiting factors including proper neck tension and magazine length.
*In rifles that have long throats you may be limited on how close you are able to get the bullet to the lands. In these instances, it is not uncommon to find the best accuracy with a jump of .200” or more.
This jump may possibly stay the same regardless of powder or charge weight within a given rifle. If preferred accuracy is not obtained, we certainly recommend trying another powder, for the powder type and charge greatly affects the overall accuracy of each individual firearm.
FYI- An accurate load requires a bullet with the proper consistent case neck tension which leads to more constant pressures and velocities.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Dankie oom…tripodmvr wrote: Thu May 14, 2020 11:39 am
Kyk na Barnes se aanbeveling vir TPL.
Where do I seat the TSX, Tipped TSX and LRX bullets?

Ja ek het hierna gekyk… Dit is hoekom en na 85mm beweeg het, sodat ek 1.3mm van die lande af is... Ek will hier begin, en dan met TPL speel sodra ek my lading gekies het...
1st group- .050” jump - 1.27mm
2nd group- .075” jump - 1.9mm
3rd group- .100” jump - 2.54mm
4th group- .125” jump - 3.175mm
5th group- .150“ jump - 3.81mm
0.250“ jump - 6.35mm
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Ek ken nie die hele geskiedenis van jou lading ontwikkeling nie.
Wees versigtig om net op die nommers te fokus soos gegee vanaf Barnes. Daar is baie faktore wat verskille kan regverdig. Elke komponete, mate of kondisie wat joune verskil teenoor die wat Barnes gebruik het sal n verskil veroorsaak.
En vir my klink die 3000ft/s ook baie in n 30-06.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
ek sien n ladder toets as laaste uitweg! QL werk vir my net makliker en goedkoper en is voldoende tot op 300m en algemene jag ladings. My 260 was stuborn verby gewees.OBT wou nie werk nie, Op n dag besluit om n ladder te skiet was maar bietjie deurmekaar met die resultate, Gelukkig wys ek dit toe vir Gerrie de Beer van Sudami en hy se toe vir my kyk na daai lading ook, dit was nie een wat ek ingedagte gehad het nie, Wala dit was die perfekte lading. Was basies n half node op QL. Dink net n goeie 100m ladding gaan nie noodwendig op 300m en verder goed wees nie. Ladder test is daar die wenner.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Ek het gou gaan groepering skiet…
Ek het geskiet op 200m
Punt #13 op ladder - 49.4gn
Punt #14 op ladder - 49.6gn
Punt #15 op ladder - 49.8gn
Ek het geskiet op 200m
Punt #13 op ladder - 49.4gn
Punt #14 op ladder - 49.6gn
Punt #15 op ladder - 49.8gn
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Punt #16 op ladder - 50.0gn
En dan het ek 50.48gn gelaai volgens QL
En dan het ek 50.48gn gelaai volgens QL
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Eina, daardie node het glad nie diepte nie. 0,2gr en jy is af van hom af. Temperatuur gaan jou dus maklik afgooi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Ek het altyd gewonder, dankie Cap
- PieterG
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Mon Jun 24, 2013 8:16 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Dankie Capt.Oblivious dit is baie insigewend ek moet hoeka n lading op my 260 uitwerk gaan dit met n ladder test doen.Capt. Oblivious wrote:So met Wouter wat se hier gaan niks aan nie en ek wat nie baie lus is vir werk nie het ek gedink om so vinnig te verduidelik hoe ek n ladder toets doen. Daar is gereeld iemand wat n vraag of 2 oor dit het en ek kan nie dink dat ek regtig al erens n thread gesien het wat dit verduidelik nie.
Die hele idee is om op n afstand verskillinde ladings wat jy in inkremente hoer laai na dieselfde plek toe te skiet en dan vas te stel watse ladings op die tyken op dieselfde plek skiet. Hier is jy nie baie gepla oor horisontale verspryding nie maar meer oor vertikaal, wind het wel nog n invloed en kan jou koel hoer of laer laat land op die tyken so dit is nog belangrik om op n dag waar die wind nie te erg waai nie te skiet, wind kan jou hele tyken ook natuurlik rond waai.
Soos met alle ander lading ontwikkeling verander ons net een ding op n slag en kort ons n "base line" om van af te werk.
So die heel eerste ding wat jy oor moet besluit is watse TPL jy gaan gebruik vir n begin, as jy uit n magasyn uit gaan skiet begin ek met my max tpl wat die magasyn kan hanteer met so .2mm spasie tussen koel se meplat/tip en magasyn.
In n komp geweer of jag geweer waar ek 1 vir 1 gaan laai begin ek in die lands, basies +5thou in die lands in, jy kan teen die lands ook begin en van daar werk maar wat ek gesien het met meeste koels wil hulle of in die lands wees of weg van die lands en nie net teen die lands nie, your mileage my vary so jy kan begin net waar jy wil.
Nou het ons die max tpl waar ons begin en nou kort ons natuurlik kruit, as jy jou kaliber/geweer ken sal jy min of meer weet waar om te begin maar hier werk quick loads ook lekker. Ek sal QL gebruik om te kyk wat my "Max spoed" is en n nota daar van maak sodat ek weet as ek naby daai spoed kom of om versigtig te wees of om te stop, weer as jy jou geweer ken sal jy ook weet wanner jy naby te vee druk kom en jou primer pockets gaan seer maak.
Met QL sal jy dan ook n idee kry waar om te begin met jou koel en kruit kombinasie, ek gebruik .2gr inkremente soos ek die kruit/lading verhoog in al my kalibers maar jy kan .3gr in die groter kalibers as n 308 klas dop gebruik.
Ons het nou ons TPL waar ons begin en ons kruit so as ek my 6SLR as voorbeeld vat gaan dit soos hier onder lyk.
TPL wat ek gebruik om te begin is 2.860” met n 105gr VLD
QL wys dat 3160fps net net onder 61K druk is en dit is ook dan my max spoed, om veilig te wees stop ek dan voor ek by 3160fps kom maar as ek 10 of so fps met die laaste skoot oor my max spoed gaan weet ek dit is darem nie te erg nie. Ek weet die kombinasie kan nog n klompie fps ekstra gaan maar daar is geen rede om jou toerusting ek komponente onder druk te plaas om 40 of 50fps te wen nie. Soos ons ook al weet skiet baie gewere op hule beste hier by 55k psi so ek bly dan gewoonik tussen 55k en 60k druk, vir doppe form en nekke skil is ek ook goed moeg so primer pockets is vir my belangrik.
Met N160 sou ek dan hier by 40.8gr begin as dit n nuwe kombinasie was en van 40.8gr tot 43gr of dalk 43.4gr op laai in .2gr inkremente, dit gee jou dan iets in die orde van 12 ladings om te skiet. Ek sal 2 van elk laai om basies die ladder 2 keer te skiet om seker te maak van die resultate en dan ook so 2 of 3 ekstra om die loop warm te maak in die begin en ook dalk as jy op 100m wil kyk of jou lading darem op papier is.
[image]https://image.ibb.co/ciC6fL/DSC-0724.jpg[/image]
Nou is dit baie eenvoudig, jy kies n dag op die baan waar jy nie te veel deur wind gepla word nie en skiet die ladder op (verkieslik) 300m + maar dit hang ook af wat jou doel met die lading/geweer is. Persoonlik sou ek nie nader as 300m sukkel met n ladder nie, as die geweer akuraat is gaan jy heel moontlik sukkel om iets uit die ladder te leer, 500m werk vir my die beste as ek begin maar as jy nog verder kan gaan is dit beter maar hier van 700m af raak dit baie moeilik om die kondiesies die heeltyd reg te kry en wat dit dan ook baie moeilik maak is as die wind jou tyken/bord bq waai. Beste tyd vir my om die goed te doen is so 2ure voor die son sak en nog beter net as die son op kom in die ogend.
Kry n lekker groot bord om na te skiet, jou skiet en wind vernuf sal bepaal hoe groot jou tyken moet wees maar so meter lank by half meter breed behoort meer as genoeg vir meeste mense te wees om op 500m te skiet.
[image]https://image.ibb.co/hRJPjf/IMG-20180402-WA0013.jpg[/image]
Stel jou bord op en maak een mik punt op die tyken, jy gaan al jou ladings na die een punt toe skiet. 1 skoot van elke lading
Crony is seker nie noodsaaklik nou nie maar jy kan baie leer as jy na jou spoed kyk en dan weet jy ook presies wanner jy naby aan jou “max spoed” kom.
Om na die bord te kyk is die heel beste of maklikste om n drone te gebruik wat bo jou tyken hang tussen skote maar almal het natuurlik nie n drone nie so die next best thing vir my is n kamera voor die tyken wat n lekker lang video kan neem van jou skiet sessie.
Jy kan jou foon ook gebruik om die video te neem of 2 fone gebruik en dan n video call tussen die 2 te maak sodat jy alles op die tyken kan sien maar my foon word altyd te warm (dit is nou as da opvangs is) op die baan as ek hom die heeltyd in direkte son gebruik en dan vries hy, dit het al met n tablet van my ook gebeur so ek gebruik eder dan n kamera en neem die hele storie van begin tot einde af dan kan ek na die tyd rustig sit en na alles kyk.
[image]https://preview.ibb.co/dSzfPf/DSC-0587.jpg[/image]
Ek probeer nie te vinnig skiet nie maar ek wil ook nie 3ure daar le om 12 of 15 skote te skiet nie, dit is nog belangrik om die kondiesies dieselfde te “hou” tussen al jou skote of so naby aan dieselfde te hou.
My SLR se loop is lekker duk en vat lank om warm te word so ek sal 1 skoot elke 50 tot 60 sekondes met hom skiet en dalk n smoke break vat na 5 of 6 skote, as die kondiesies baie rustig is skiet ek dalk 1 skoot elke 5 miniete maar jy wil ook probeer om jou skiet posiesie dieselfde te hou elke skoot so dit is dalk makliker om vinniger te skiet. Met n dunner lopie wil jy dalk langer wag so ook as jy n silencer gebruik wat kan warm word en mirage veroorsaak.
Ons het nou n lekker dag op die baan gehad en ons ladder 2 keer geskiet om seker te maak alles is mooi, nou moet ons na die ladder kyk om te sien wat daar aan gaan. Op die tyken merk ek dan elke skoot soos ek hulle geskiet het en skryf somer die spoed ok by, nou kan ek n foto van alles vat en enige tyd weer daar na kyk as iets my dalk pla
[image]https://image.ibb.co/g46rfL/20180402-120124.jpg[/image]
Die crony het my die volgende spoed gegee per skoot wat ons ook na kyk maar dit is maar meer om te weet waste spoed ons lading skiet , party keer is die laagste ES tussen die skote ook die lading/node wat die ladder wys maar dit gebeur nie baie met my nie.
Spoed op die een lyk so.
1. 3007fps
2. 3044fps
3. 3055fps
4. 3084fps
5. 3083fps
6. 3104fps
7. 3121fps
8. 3149fps
9. 3120fps
10. 3157fps
11. 3148fps
Hier het ek na nr 7, 8 en 9 gekyk vir n lading, ek kan nie presies onthou wat die lading hier was nie maar ek dink nr 7, 8 en 9 was 42.2gr, 42.4gr en 42.6gr 365 agter n 105gr VLD.
Deur na daai tyken te kyk kan mens sien dit is beter om aan die bo kant van 3120fps met daai geweer/lading te wees, skoot nr 6 van 3104fps val taamlik ver na onder en skoot 7, 8, 9 en 10 bly relatief naby aan mekaar op dieselfde lyn so ek wil laai om tussen 3120fps (skoot nr 7) en 3157fps (skoot nr 10) te bly
[image]https://image.ibb.co/gjtMfL/DSC-0589.jpg[/image]
Vir my volgende toets laai ek dan 42.4gr (skoot nr 8 ) wat mooi tussen skoot 7 en 9 le en my dan ook nog bq speling gee sou die temp of n ander kondiesie baie vinnig verander of sou ek dalk erens .1gr meer kruit perongeluk agter daai koel gooi.
Nou sal ek van 600m tot 1000m paar groepe skiet om seker te maak daai lading hou sy mooi reguit horisontale waterlyn op die tykens.
As ek verder wil krap kan ek weer n ladder skiet met 42.4gr en verskillinde TPLs en selfs ook met verskillinde primers op die einde om seker te maak ek is nou reg.
PS vir Oom Tripod, met my laaste ladder wat ek geskiet het met my SLR stem QL en die ladder omtrent presies saam, ek gaan hom wel weer oor skiet net om seke te maak
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Sinwolf daai 49.4gr kan dalk werk as jy ander TPL gebruik gaan dalk nog bietjie nader aan die Lands
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
M98mauserM98mauser wrote: Fri May 15, 2020 8:22 am Sinwolf daai 49.4gr kan dalk werk as jy ander TPL gebruik gaan dalk nog bietjie nader aan die Lands
As n mens met TPL speel moet jy altyd korter gaan met jou TPL en nie langer nie. Monokoeels is veral vatbaar vir dramatiese drukverhoging met korter spronge so dit kan baie vinnig gevaarlike drukvlakke lewer. Verder is monokoeels veral sensetief vir sprong so ek sal op die meeste in inkremente van 0.2mm op n slag doen.
Groetnis
Wouter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Cappie is 'n man wat lang afstande skiet en daarom is 'n ladder toets 'n noodsaaklikheid om te sien hoe jou geweer presteer op langer afstande. Daar waar fyn afmeet van ladings en ekstra aandag aan dopvoorbereiding noodsaaklik is om spoed konstant te kry, moet jy die ladings toetsbestuur om hul effek op die langer afstande te evalueer. Praktiese oefening en baie daarvan is noodsaaklik.
Ek erken ruiterlik dat ek nog nooit sulke toetse geskiet het nie. Dit was nog nie nodig vir my doeleindes nie. Ek beperk my jag tot afstande van 300m en minder.
Ek erken ruiterlik dat ek nog nooit sulke toetse geskiet het nie. Dit was nog nie nodig vir my doeleindes nie. Ek beperk my jag tot afstande van 300m en minder.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Waar woorde Oom Driepoot.tripodmvr wrote: Fri May 15, 2020 10:19 am Cappie is 'n man wat lang afstande skiet en daarom is 'n ladder toets 'n noodsaaklikheid om te sien hoe jou geweer presteer op langer afstande. Daar waar fyn afmeet van ladings en ekstra aandag aan dopvoorbereiding noodsaaklik is om spoed konstant te kry, moet jy die ladings toetsbestuur om hul effek op die langer afstande te evalueer. Praktiese oefening en baie daarvan is noodsaaklik.
Ek erken ruiterlik dat ek nog nooit sulke toetse geskiet het nie. Dit was nog nie nodig vir my doeleindes nie. Ek beperk my jag tot afstande van 300m en minder.
As jy nie vir QL en die nodeprogram wil vertrou nie skiet dan eerder n OCW toets op 200m.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Wouter, net duidelikheid hieroor asb.Wouter Roets wrote: Fri May 15, 2020 10:24 amWaar woorde Oom Driepoot.tripodmvr wrote: Fri May 15, 2020 10:19 am Cappie is 'n man wat lang afstande skiet en daarom is 'n ladder toets 'n noodsaaklikheid om te sien hoe jou geweer presteer op langer afstande. Daar waar fyn afmeet van ladings en ekstra aandag aan dopvoorbereiding noodsaaklik is om spoed konstant te kry, moet jy die ladings toetsbestuur om hul effek op die langer afstande te evalueer. Praktiese oefening en baie daarvan is noodsaaklik.
Ek erken ruiterlik dat ek nog nooit sulke toetse geskiet het nie. Dit was nog nie nodig vir my doeleindes nie. Ek beperk my jag tot afstande van 300m en minder.
As jy nie vir QL en die nodeprogram wil vertrou nie skiet dan eerder n OCW toets op 200m.
‘TPL altyd korter laai’ verwys jy na indien jy aanvaar dat mens teen maks TPL begin het, of ook as jy die tipiese 0.5mm kort van ‘lands‘ begin het?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
TPL langer na korter
Veilige manier synde die druk nie dramaties gaan toeneem (lading bly dieselfde) nie en die geweer gaan toon waarvan hy hou.
TPL korter na langer
Sodra die koeël nader as 1mm vanaf die lande kom begin drukpieke ontwikkel wat baie hoog kan wees as jy nie die lading terselfdertyd aanpas nie.
Veilige manier synde die druk nie dramaties gaan toeneem (lading bly dieselfde) nie en die geweer gaan toon waarvan hy hou.
TPL korter na langer
Sodra die koeël nader as 1mm vanaf die lande kom begin drukpieke ontwikkel wat baie hoog kan wees as jy nie die lading terselfdertyd aanpas nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Ek het die laaste ruk n ladder, QL,GRT en Erik Cortina se “100y load development for LR” teen mekaar op geweeg met n geweer of 2 wat taamlik akuraat skiet en hulle almal het so 0.1 tot 0.2gr in die groter kalibers verskil. Huidiglik verkies ek om gou n rowwe lading met een van die programme te maak en dan Erik Cortina se 100y metode in n binne huis tonnel te skiet. Ladders het nog altyd vir my gewerk maar mens haal baie faktore uit as jy dit in n 100m tonnel kan doen.
Ek sal deur die week bq verduidelik hoe mens Erik se metode doen
Ek sal deur die week bq verduidelik hoe mens Erik se metode doen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Lategan
Wanneer n mens begin om met jou TPL te speel doen n mens dit altyd afwaarts vir die eenvoudige rede dat druk baie vinniger eksponensieel optel namate jou sprong na die lande verklein. So dit is hoekom ons altyd se begin met jou langste praktiese TPL en doen met daai TPL jou ladingaanpassing en daarna wanneer jy jou finetuning wil doen wat TPL verstellings of self primer verstellings kan wees eers daarna.
Elke tiepe koeel het sy eie pratiese oorweging oor waar jy begin met jou TPL. Monokoeels vanwee hulle harheid wat lei tot heelwat hoer graverings druk verlang n langer sprong na die lande om juis te verhoed dat jou begin drukkurwe te vinnig opwaarts beweeg. Hier bo is die uittreksel geplaas van aanbevelings van Barnes se handleiding. Ek persoonlik hou daarvan om op so 10% van kaliber te begin met my sprong as vertrekpunt. Onthou ook dat jou tiepe poeier keuse hierdie beinvloed. Ek sal dit hoer maak(sprong) namate jou poeier se brandspoed toeneem.
So indien jy enigsins jou sprong wil verkort(TPL langer maak) dan moet jy eers altyd jou lading verlaag om op jou gewenste spoed te kom. Hoop dit maak dit duideliker.

As ek in QL niks verander nie, en net TPL verleng met se 0.2mm... Dan verminder my spoed en my druk (volgens QL).
Maar ek sal nogsteeds julle raad volg dankie
Maar ek sal nogsteeds julle raad volg dankie
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
Ql sal altyd wys dat jou druk verlaag soos wat TPL langer word omrede dopvolume groter word, maar in praktyk werk dit bietjie anders.SinWolf wrote: Fri May 15, 2020 1:21 pm As ek in QL niks verander nie, en net TPL verleng met se 0.2mm... Dan verminder my spoed en my druk (volgens QL).
Maar ek sal nogsteeds julle raad volg dankie![]()
Daar is altyd n punt met TPL (effens van die lande af, verskil met elke koeel tipe)waar druk op sy minste is. Van daar af word druk MEER soos wat jy TPL langer maak agv klein sprong en groter graveringsdruk by die lands, en druk word ook MEER as jy TPL korter maak agv kleiner dopvolume. QL neem ongelukkig nie die graveringsdruk outomaties in ag soos wat jy nader aan die lands beweeg nie. Jy moet self daarmee rondspeel by shot/start pressure.
Hierdie fenomeen sal jy raaksien as jy begin laai in die lands en TPL stelselmatig korter maak. Spoed sal bietjie bietjie minder word tot op n punt waar dit weer meer word met n korter TPL.
Last edited by Smitstertjies on Fri May 15, 2020 1:42 pm, edited 3 times in total.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: Ladder Test-lading ontwikkeling
DankieSmitstertjies wrote: Fri May 15, 2020 1:35 pmQl sal altyd wys dat jou druk verlaag soos wat TPL langer word omrede dopvolume groter word, maar in praktyk werk dit bietjie anders.SinWolf wrote: Fri May 15, 2020 1:21 pm As ek in QL niks verander nie, en net TPL verleng met se 0.2mm... Dan verminder my spoed en my druk (volgens QL).
Maar ek sal nogsteeds julle raad volg dankie![]()
Daar is altyd n punt met TPL (effens van die lande af, verskil met elke koeel tipe)waar druk op sy minste is. Van daar af word druk meer soos wat jy TPL langer maak agv minder sprong en graveringsdruk by die lands, en druk word ook meer as jy TPL korter maak agv kleiner dopvolume. QL neem ongelukkig nie die graveringsdruk outomaties in ag soos wat jy nader aan die lands beweeg nie. Jy moet self daarmee rondspeel by shot/start pressure.
Hierdie fenomeen sal jy raaksien as jy begin laai in die lands en TPL stelselmatig korter maak. Spoed sal bietjie bietjie minder word tot op n punt waar dit weer meer word met n korter TPL.