More almal, ek speel al geruime tyd met die idee van 'n elektriese anneal masjien.
Ek het die electronics aan die werk so speel nog met paar fyner verstellings.
My vrae is as volg:
Hoe kan ek die temperatuur korrek bepaal/ toets wat die nek moet wees? Die probleem is dat die verhitting so vinnig is dat die nek kan rooi word voordat die skouer veel verander het? Die tyd hier gaan baie krieties wees so moet 'n manier kry om die temperatuur te kan bepaal vir elke tipe dop.
Wat sou die behoefte vir so stelsel hier wees en wat sal manne bereid wees om te betaal. Wil dit natuurlik so bekostigbaar as moontlik maak maar wil nie te veel tyd en geld spandeer as dit net 'n luxury item gaan wees nie. Weet die oorsee se make is baie duur daarom dink ek ons kan plaaslike model goedkoop aanmekaar sit.
Groete
Y
Elektriese anneal masjien
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Elektriese anneal masjien
Yogi.
Ek sien uit om te sien waarmee jy besig is. Gaan hy met n koper coil werk?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sien uit om te sien waarmee jy besig is. Gaan hy met n koper coil werk?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Elektriese anneal masjien
Om die koper sag te maak binne 'n paar sekondes moet die hitte so 700+ grade F bereik (maak net seker van die werklike temp). Jy sal 'n infrarooi termometer op die bek van die dop kan rig om die temp daar te meet. Tyd sal dan moet varieer om dit reg te kry. Daardie tyd sal dan geld vir die tipe dop wat versag moet word en verkieslik dan gestoor kan word sodat die regte tyd voortdurend gebruik word. Die masjien sal dan vooraf gestel word vir die tipe dop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Elektriese anneal masjien
Klink so. Onthou net dat die skouers ook versag moet word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Elektriese anneal masjien
Baie dankie vir almal se terugvoer. Dit lyk my die 700 grade Celcius is die ding wat ek moet kan meet. Sal manier kry om dit te doen.
Iemand in die Centuron area wat dalk so FLIR kamera het wat ons mee kan toets? Sien jy kry Tempilac wat ander temperature ook kan doen, sal dalk opsie wees. Daar gaan nog baie tyd en toets ingaan, maar dit lyk baie belowend.
Iemand in die Centuron area wat dalk so FLIR kamera het wat ons mee kan toets? Sien jy kry Tempilac wat ander temperature ook kan doen, sal dalk opsie wees. Daar gaan nog baie tyd en toets ingaan, maar dit lyk baie belowend.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Elektriese anneal masjien
700 grade Fahrenheit is wat bereik moet word - 370 Celcius
https://thebloke.co.nz/understanding-brass-annealing/
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... jMjI4h7eux
https://www.bamr.co.za/category/product ... mperature/