204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Dagse mede lede
Ek het myself bietjie bederf met n nuwe roer. Soos hier bo genoem is dit die Ruger M77 Hawkeye Predator en wil bietjie hoor of daar iemand is wat my kan help met punt keuse. Gedink aan die Sierra 39gr BK of die 40gr Hornady VMax. Ook gedink om VV kruit te gebruik maar net nie seker watter een nie.
Sal enige raad wardeer, baie dankie
Groete
Adriaan

Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Gaan loer by die webtuistes van die dryfmiddelvervaardigers vir hulle aanbevelings.
Vir koeëlkeuse sal ek wil vra wat jy daarmee wil skiet en op watter afstande?
Vir koeëlkeuse sal ek wil vra wat jy daarmee wil skiet en op watter afstande?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Ek het gekyk oorspronlik maar VV se app ge my drie opsies. N133, N140 en N530. Gedink ek sal N133 of N530 probeer maar wou net hoor of iemand dalk ondervinding met die 3 opsies al gehad het.
Die geweer se doel is maar n bakkie brakkie en sal gebruik word vir varminting op tarrentale (tot 300m) en die rondloop vlakvark en bobejane (100-300m)
Die geweer se doel is maar n bakkie brakkie en sal gebruik word vir varminting op tarrentale (tot 300m) en die rondloop vlakvark en bobejane (100-300m)
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
My 204 het mooi geloop met S335 en 39gr Blitzkings, nooit VV probeer.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Laai myne ook met S335 maar het oorgeskuif na Kriek koeels se 32gr mono werk regtig goed.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Ek dink die 39gr Blitzking sal bitter lekker werk. Hulle is maar net duur. Die 40gr Vmax glo ek is maar die beste om op diere te bebruik. Lyk my net hy skiet bietjie mwer dood as die ligter koeeltjies
Groetnis
Groetnis
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Baie dankie vir die raad. Gehoor almal laai die S335 so dink die soortgelyk os N133 as ek dit nie mis het nie. Ek wil bitter graag n mono skiet om die skade aan die tarentale te verminder. Mense op die plaas betaal R20 vir een wat in een stuk is maar is vir my belangriker om te weet die punt stop naby/binne my teiken en zing nie na my buurman se plaas toe nie.
Dink ek sal die 39gr Sierra probeer as n begin saam N133. Dankie manne
Dink ek sal die 39gr Sierra probeer as n begin saam N133. Dankie manne
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Boesman1
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Ek het die Ruger american predator en al wat in hom tans werk is 39 blitzking met s335 met n hornady dop wat alles bymekaar hou. Die 40 vmax het gedisintegreer oor 3600 fps en my geweer wou nie ligter punte skiet nie. Die beste kruit vir n 204 volgens die internet warriors is Aliant reloader 10x en Imr 8208 xbr. Aliant kan ons kry by safari. So as ek weer in die kaap kom sal ek n paar blikke aanskaf. Ek hoop jy kom reg want my ondervinding is dat die 204 maar vol nonsense is en as jou dop voorbereiding nie tops is of as jy nie die regte kruit skiet nie gaan jy baie hoë sd kry.
Maar as jy hom aan die skiet kry gaan dit een van die lekkerste kalibers in jou kluis wees.
Sent from my iPad using Tapatalk
Maar as jy hom aan die skiet kry gaan dit een van die lekkerste kalibers in jou kluis wees.
Sent from my iPad using Tapatalk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
39gr BlitzkingDirkvh wrote: Sun May 31, 2020 5:23 pm My 204 het mooi geloop met S335 en 39gr Blitzkings, nooit VV probeer.
Hornady doppe
Winchester primers
26.5gr S355
Baie tarrentale, hase, ganse, rooikat of twee en klomp springbokke met hom laat val. Hy mors maar, ruk n tarrie redelik oop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Dirk watse spoed kry jy?Dirkvh wrote: Sun May 31, 2020 7:53 pm39gr BlitzkingDirkvh wrote: Sun May 31, 2020 5:23 pm My 204 het mooi geloop met S335 en 39gr Blitzkings, nooit VV probeer.
Hornady doppe
Winchester primers
26.5gr S355
Baie tarrentale, hase, ganse, rooikat of twee en klomp springbokke met hom laat val. Hy mors maar, ruk n tarrie redelik oop
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
3650 as ek reg onthou. Oom Hein het roer by my oorgekoop.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Baie dankie vir die raad. Wardeer dit opreg. Julle spaar my baie tyd en n klomp buffels ook.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Ek het gevind dat ou meer spoed kry in Norma doppe met 32gr Ballistic Tips as met ander doppe en VMax/Varmageddon/ZMax/Blitzkings.
Ek skiet tans 32gr Ballistic Tips teen 'n raps oor 4100fps.
Die 39gr Blitzking lading van Dirk is ook kookwater. Ek het met daardie spoed en koeel bitter baie springbokke geskiet.
Ek skiet tans 32gr Ballistic Tips teen 'n raps oor 4100fps.
Die 39gr Blitzking lading van Dirk is ook kookwater. Ek het met daardie spoed en koeel bitter baie springbokke geskiet.
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Ritchie as jy mono wil skiet praat met Johan Kriek van Kriek Koeels, ek het al hele paar rooibokke, 1 springbok en paar blesbokke met die 32gr kriek koeels geskiet. Hulle loop mooi en penetreer genoeg.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Kelerls. Aar ek wil hom traai, ek kon met S321 4000fps kry met die 32gr pitte. Maar ek hou maar van die bietjie swaarder pit. Watse primers gebruik julle manne saam met die S341?Geno wrote: Mon Jun 01, 2020 6:30 am Ek het gevind dat ou meer spoed kry in Norma doppe met 32gr Ballistic Tips as met ander doppe en VMax/Varmageddon/ZMax/Blitzkings.
Ek skiet tans 32gr Ballistic Tips teen 'n raps oor 4100fps.
Die 39gr Blitzking lading van Dirk is ook kookwater. Ek het met daardie spoed en koeel bitter baie springbokke geskiet.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12
Ek gebruik slegs S335 in myne met CCI400 of BR4 primers. Ek het nognie balkruit probeer nie. Daar lê 'n 26" Walter by die geweersmid wat ek n go sal gee met stadiger poeiers die dag as hierdie loop opgeskiet is.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Redhawk75
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Wed Jun 18, 2014 11:18 pm
Re: 204 Ruger Hawkeye Predator 1:12

Howa 24”, 32gr VMax, S321, PMP Magnum Primers, 4030fps.
Sent from my iPad using Tapatalk