6.5 Creedmoor lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
MDT
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jul 16, 2013 1:23 pm

6.5 Creedmoor lading

Post by MDT »

Goeie dag

Kan een van die manne met QL my asb help met 'n lading op node?

6.5 Creedmoor, Howa dun loop
Kruit S365
Lading 40.5gr
140 gr Sierra Game Kings
TPL 69mm
Dop kapasiteit 52.8gr
Loop 557mm
Dop lengte 48.65mm

Gemiddelde spoed met chrony op 5m met KD was 2536 fps.

Groete.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5 Creedmoor lading

Post by tripodmvr »

Sierra SPBT 1730 gebruik

Probeer 43,0gr om spoed van 2705vps op die chrony te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
MDT
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jul 16, 2013 1:23 pm

Re: 6.5 Creedmoor lading

Post by MDT »

Baie dankie tripodvmr.
Post Reply