warm skoene
-
louis joubert
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Feb 23, 2019 8:46 am
warm skoene
Dagse .wil graag hoor met watse skoene die manne uitgaan in aande.My voete verkluim,so ek soek warm skoene
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: warm skoene
Begin by goeie sokkies. First Acccent se sneeu sokkies werk maar jy gaan nou seker al naby R400 betaal vir n paar.
Wat die skoene betref gaan dit afhang wat jy bedoel met "uitgaan in die aande".
Wat die skoene betref gaan dit afhang wat jy bedoel met "uitgaan in die aande".
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: warm skoene
Neem aan Louis bedoel jakals gaan jag in die aand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
-
louis joubert
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Feb 23, 2019 8:46 am
Re: warm skoene
Het gehoor van wol pantoffels,maar kan seker nie baje loop met hulle.
-
louis joubert
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Feb 23, 2019 8:46 am
Re: warm skoene
So sit agter op bakkie vries my tone.het gehoor van pantoffels,ma kyk ook na skoene,en waar kan ek van hulle indie hande kry
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: warm skoene
Ek hou die draad ook fyn dop. Ek gaan maar gewoonlik uit met 2 pare kouse in die aande.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: warm skoene
https://www.freestylesa.co.za/collectio ... 2265209993
Dit is blykbaar n goeie oplossing, ek wag net dat die grense oopmaak dan gaan ek n paar laat kom.
Dit is blykbaar n goeie oplossing, ek wag net dat die grense oopmaak dan gaan ek n paar laat kom.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: warm skoene
Hallo Louis,louis joubert wrote: Wed Jun 24, 2020 1:14 pm Dagse .wil graag hoor met watse skoene die manne uitgaan in aande.My voete verkluim,so ek soek warm skoene
Gaan kyk op Der Lederhandler se webtuiste vir die "Eskimo Boots". Dis 'n egte leer stewel met egte wol binnevoering. Dis al wat ek dra as ek in die nagte gaan jakkals jag. Ek trek ook natuurlik twee paar wolkouse oormekaar aan. Ek het al menige -5 grade nagte met hulle oorleef. Hy het nog 'n ritssluiter ook vir maklik aantrek.
Groete
Johan
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: warm skoene
Daai stewel lyk presies soos die wat ek by Der Lederhandler gekoop hetWitpietskiet wrote: Wed Jun 24, 2020 3:02 pm https://www.freestylesa.co.za/collectio ... 2265209993
Dit is blykbaar n goeie oplossing, ek wag net dat die grense oopmaak dan gaan ek n paar laat kom.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: warm skoene
Kry vir jou thermal kouse by Dischem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: warm skoene
Kouse.. plastiek sak .. kouse... vir n vinnige oplossing.
maar kyk jou voete gaan stink

... strek als buite uit
maar kyk jou voete gaan stink
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: warm skoene
Twee pare kouse
As ek slegs in stoel sit wol pantoffels, anders het ek n paar slip on boots met wol inners soos die van wol pantoffels.
Baie ouens gebruik daai freestyle boots met wol inner
Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek slegs in stoel sit wol pantoffels, anders het ek n paar slip on boots met wol inners soos die van wol pantoffels.
Baie ouens gebruik daai freestyle boots met wol inner
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: warm skoene
Hoekom wag vir grense? Hulle kan dit koerierWitpietskiet wrote:https://www.freestylesa.co.za/collectio ... 2265209993
Dit is blykbaar n goeie oplossing, ek wag net dat die grense oopmaak dan gaan ek n paar laat kom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: warm skoene
Vroutjie in ons distrik het vir my hierdie op bestelling gemaak, R1200
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: warm skoene
Hou die spasie dop. Ek is besig met die "ontwikkelingsfase" van my eie leer skoene met wol voering.
Sodra ek 'n wenresep het sal ek foto's opsit, dan kan ons plan maak...
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sodra ek 'n wenresep het sal ek foto's opsit, dan kan ons plan maak...
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: warm skoene
Hierdie op hul eie is al klaar amper genoeg.jankraay wrote:Kry vir jou thermal kouse by Dischem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: warm skoene
JCB wol stewels met rubber sool saam met n sokkie wat nie jou voete laat sweet nie werk goed in karoo se koue. Wat stap aanbetref hou dit verbasend goed, ek het al n paar keer berg geklim agter n kat aan met hulle en hulle hou nog. Ek gooi maar my ou paar werks skoene ook op bakkie as ek nou dalk vêr mag loop. Die freestyle boots was vir my te koud.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: warm skoene
My ondervinding van fietsry in die oggende terwyl dit nog donker is:
Lekker dik kouse, plastiek sak, en dan skoene.
Lekker dik kouse, plastiek sak, en dan skoene.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: warm skoene
Die pantoffels is net wanneer jy sit. As jy loop trek jy slipon boots aan. Dis daai stil sit wat man se voete koud maak.louis joubert wrote: Wed Jun 24, 2020 2:21 pm Het gehoor van wol pantoffels,maar kan seker nie baje loop met hulle.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: warm skoene
Luister na hierdie raad. Met hierdie kouse het jy nie ander skoene nodig nie!!jankraay wrote: Wed Jun 24, 2020 3:14 pm Kry vir jou thermal kouse by Dischem.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: warm skoene
Ek het heat holders van dischem gekoop en saam met wolkouse gebruik. Teen -7 het hul nie gewerk nie.
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: warm skoene
As die grense oopmaak het ek n geleentheid vir hulle op, dan spaar ek darem n hele paar rand op die koerier kostes en invoerbelasting.BeesBreet wrote: Wed Jun 24, 2020 5:38 pmHoekom wag vir grense? Hulle kan dit koerierWitpietskiet wrote:https://www.freestylesa.co.za/collectio ... 2265209993
Dit is blykbaar n goeie oplossing, ek wag net dat die grense oopmaak dan gaan ek n paar laat kom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
louis joubert
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Feb 23, 2019 8:46 am
Re: warm skoene
Dagse,ek het almal se raad gelees,en se baje dankie vir julle raad
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: warm skoene
Hierdie soort goed is ontwerp vir mense wat in koelkamers/vrieskaste werk. Soek basies net "freezer wear South Africa" en kry dan 'n verskaffer naby jou, of een wat aflewer. Daar is stewels ook in die reeks.
https://www.barprostorage.co.za/tag/col ... zer-suits/
https://www.barprostorage.co.za/tag/col ... zer-suits/
