Wie is ook oppad jagveld toe?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
E.k. Dinsdag is dit Oos-Kaap toe vir paar dae. Koedoe, Rooiribbok, Springbok, Blesbok en Modderbok.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Modderbok. ...lekker lag ek nou
Sterkte. ..hoop julle manne se jag is een vir die rekord boeke.
Sterkte. ..hoop julle manne se jag is een vir die rekord boeke.
Just smile and wave boys 
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek ry netnou om koedoes te gaan soek vir die naweek.
En Augustus winde waai in hulle volle glorie. Eintlik voordelig vir walk & stalk.
Sal maar sien hoe gaan dit.
En Augustus winde waai in hulle volle glorie. Eintlik voordelig vir walk & stalk.
Sal maar sien hoe gaan dit.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Woensdag oggend so bietjie Fort Beaufort toe.
Gaan bietjie kyk vir Rooibok en Ribbok
Sal my eerste ribbok wees as ek gelukkig is.
Gaan bietjie kyk vir Rooibok en Ribbok
Sal my eerste ribbok wees as ek gelukkig is.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Donderdag oggend vroeg weer oppad Phalaborwa toe vir hoofstuk 2 vir my buffel koei. Voel ver maar is om die hoek baie opgewonde.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
My eerste en enigste jag vir die jaar is hierdie langnaweek. Hoop op 'n paar rooibokke en 'n vlakvark.
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Donderdag oggend 04:00 vat ek, my vrou en 2 seuntjies die pad stella toe...
Op die menu is 'n oupa van kudu bull en volstuis met hopelik 'n varkie wat iewers sy kop uit steek.
Geniet hom
Op die menu is 'n oupa van kudu bull en volstuis met hopelik 'n varkie wat iewers sy kop uit steek.
Geniet hom
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Geniet dit, die oggende is nog koel maar gister het die somer hitte ons kom herrinder dat hy oppad is. Hoop jy is suksesvolFrederik wrote:Donderdag oggend vroeg weer oppad Phalaborwa toe vir hoofstuk 2 vir my buffel koei. Voel ver maar is om die hoek baie opgewonde.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Kêrels dit voel of ek jarre laas in die jagveld was...
Nietemin, ons ry D.V. oor twee Noord-Kaap toe. Kudu, Blouwillebees, Rooiharrebees, Blesbok, Springbok, Takbok, Rooiribbok. Ons moet n mengsel van 30 bokke afhaal tussen drie jagters in drie dae.
Jag, te voet, kuier saam met goeie vrinne om n vuurtjie terwyl n vleisie terugpraat en jy die dag se stof met ietsie koud uit jou keel was.
Wat kan nou lekkerder.
Met n vleisie...
Nietemin, ons ry D.V. oor twee Noord-Kaap toe. Kudu, Blouwillebees, Rooiharrebees, Blesbok, Springbok, Takbok, Rooiribbok. Ons moet n mengsel van 30 bokke afhaal tussen drie jagters in drie dae.
Jag, te voet, kuier saam met goeie vrinne om n vuurtjie terwyl n vleisie terugpraat en jy die dag se stof met ietsie koud uit jou keel was.
Wat kan nou lekkerder.
Met n vleisie...
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek is Sondag oppad vir 'n week. Lê saans wakker in afwagting en kyk YouTube jag videos elke oomblik wat ek kan. Gewere en pakkasie staan als klaar reg om gelaai te word. Nou is dit vader tyd en sy nukke. Sekondes voel soos ure wanneer jy wil hê dit moet verbygaan en ure soos sekondes wanneer jy nie wil hê dit moet verbygaan nie...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry Donderdag vir n paar dae bosveld toe. Was gister by die skietbaan om te kyk of my geweer nog beter skiet as wat ek kan. Sukkel met die ouderdom maar die jag is te diep in die gene om dit te los. Ek neem maar die spesialis se laaste verslag saam en noem dit vir die eienaar van die plaas. Indien ek daar siek word kan hulle of die naaste dokter darem probeer help. Indien nie, ook maar reg.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
My beurt kom Maandag vir twee weke in die ooskaap. Koedoes en n paar springbokke.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Môre is dit weer eland tyd!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ons gaan hopelik die naweek van die 10de, dik opgewonde! Dit sal my eerste ordentlike jag wees in 15 jaar!
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More Manne
Julle almal moet dit gate uit geniet! Was verlede naweek op n baie lekker trip gewees en ry more weer op een.
Groetnis
Wouter
Julle almal moet dit gate uit geniet! Was verlede naweek op n baie lekker trip gewees en ry more weer op een.
Groetnis
Wouter
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Naweek van 16 Mei gejag, 6 Junie weer op dieselfde plaas gaan jag en my eerste koedoe bul gekry.
Gaan einde Julie weer bosveld toe en dan iewers nog 'n paar blesbokke in Frankfort gaan haal.
Gaan einde Julie weer bosveld toe en dan iewers nog 'n paar blesbokke in Frankfort gaan haal.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek neem dan aan dat almal wat bosveld toe is maklik deur die padblokkades gekom het? Is self more oppad en het al die moontlike papier werk !
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Hi mede jagters
25 tot 28 Junie gejag tussen Stofberg en Groblersdal. Blouwildebees, koedoe en twee rooibokke.
16 tot 19 Julie in Ellisras. Blouwildebees, drie rooibokke en koedoe.
Groetnis.
25 tot 28 Junie gejag tussen Stofberg en Groblersdal. Blouwildebees, koedoe en twee rooibokke.
16 tot 19 Julie in Ellisras. Blouwildebees, drie rooibokke en koedoe.
Groetnis.
Nico Jooste
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Wil ook graag weet.M98mauser wrote: Wed Jul 01, 2020 10:03 am Ek neem dan aan dat almal wat bosveld toe is maklik deur die padblokkades gekom het? Is self more oppad en het al die moontlike papier werk !
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry wanneer dit donker is. As dit koud en donker is nog beter. Ontbyt of middag of aand ete tyd kan ook werk. Die mense by Brits se tolhek het Vrydag oggend in hulle karre gesit en Sondag middag ete geniet toe ek daar deur is
Skiet bly maar lekker
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek is n week terug JHB toe en terug met die N1 en is glad nie gestop nie, behalwe vir spoed (hy kon toe nie die video clip wys nie en het my laat gaan).
Het die naweek lekker gejag by Weipe, Limpopo rivier Wes van Musina en gaan hierdie naweek Oos van Musina.
Ek het nie geweet daar is so baie bosbokke en Malala Palm woude in die Bosveld nie.
Het die naweek lekker gejag by Weipe, Limpopo rivier Wes van Musina en gaan hierdie naweek Oos van Musina.
Ek het nie geweet daar is so baie bosbokke en Malala Palm woude in die Bosveld nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Dankie, sal maar vroeg roer.Klein Chris wrote: Wed Jul 01, 2020 2:59 pm Ry wanneer dit donker is. As dit koud en donker is nog beter. Ontbyt of middag of aand ete tyd kan ook werk. Die mense by Brits se tolhek het Vrydag oggend in hulle karre gesit en Sondag middag ete geniet toe ek daar deur is
- Joubert778
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu May 26, 2016 3:44 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek kan nie meer wag nie
Vrydag die 17de sit ek half dag in en dan gaan jag ons nou uiteindelik. Ketties is so tesê reg, en die manne begin angstig raak om bos toe te gaan.
True nobility is not being superior to your fellow man, but rather being superior to your former self - Hemmingway
" There is no such thing as over-kill "
.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
" There is no such thing as over-kill "
.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Dit is baie mooi stuk daai Oos van Beitbrug al teen die rivier. Net jammer die boere sukkel so met die deurlopers.J le Roux wrote: Wed Jul 01, 2020 3:19 pm Ek is n week terug JHB toe en terug met die N1 en is glad nie gestop nie, behalwe vir spoed (hy kon toe nie die video clip wys nie en het my laat gaan).
Het die naweek lekker gejag by Weipe, Limpopo rivier Wes van Musina en gaan hierdie naweek Oos van Musina.
Ek het nie geweet daar is so baie bosbokke en Malala Palm woude in die Bosveld nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
My bul het toe gister die jong bulletjie gekry.


