Wat sal jy koop Amarok DC V6 od Land Cruiser DC V8?
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Wat sal jy koop Amarok DC V6 od Land Cruiser DC V8?
Chip die Amarok en plak 'n 190Kw sticker op.Ry hom totdat die nuwes uitkom. 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wat sal jy koop Amarok DC V6 od Land Cruiser DC V8?
Jy maak ‘n foutgho wrote:Chip die Amarok en plak 'n 190Kw sticker op.Ry hom totdat die nuwes uitkom.
Wouter wil die 190kw hê EN hom Chip!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat sal jy koop Amarok DC V6 od Land Cruiser DC V8?
More Manne
Ek vat verlede Woenssdag my Amaorok toe in vir sy jaarlikse diens. Die werktuigkundige wat my ontvang nadat ek n vraestel eers moes skryf oor my gesondheid en amper n termostaat in my alie gekry het vra my toe of daar enige iets anders fout is met my bakkie behalwe vir die nuwe olie wat hy moet kry. Ja se ek die bakkie kort die 190kw enjen. Hy se hy reel dit dadelik. Wel daai middag kry ek my bakkie terug nadat die ECU herprogrameer is en die syfers nou nader aan 220kw en 700Nm is. My smile kom twee keer om my gevreet en ek het n paar keer Donderdag oppad jagveld toe gehoop die plaas is verder, selfs Sondag toe ons terug kom en dit se baie want niemand wil op n Sondag die pad langer he nie. Die limiter is ook uit en ek kan rapporteer dat ons n paar keer anderkant 230km/h gaan kuier het.
Sal maar die week begin rondbel en kyk vir n oordentlike deal op n nuwe een.
Groetnis
Wouter

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wat sal jy koop Amarok DC V6 od Land Cruiser DC V8?
Lekker Wouter bly jy het jou fix gekry.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1846
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wat sal jy koop Amarok DC V6 od Land Cruiser DC V8?
Geno wrote: Mon Jun 15, 2020 9:27 am Doubblekajuit Cruisers word gebou sodat 4 ouens saam kan voel hoe ongemaklik hulle ry...
Ek sou die Amarok vat.
As jy my nou wil straf gee vir my 'n LC om kaap toe en terug te ry.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering