Dagsê,
Ek sal dit waardeer as iemand kan help met 'n nodespoed vir 'n 22-250:
67,5mm looplengte (slot toe tot voor gemeet)
1:8 twist
75gr eld match
Dopkapasiteit h2o: 44,2gr
Vitavuori N550
Tpl: 65mm
Spoed met 36,5gr N550
Gemeet met magnetospeed
3353ft/sek
3343ft/sek
3325ft/sek
3356ft/sek
3376ft/sek
Baie dankie
22-250 hulp asb
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
22-250 hulp asb
Last edited by Rinkhals on Fri Jul 10, 2020 10:16 am, edited 1 time in total.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 22-250 hulp asb
Hi Rinkhals
2 van my gewere skiet baie mooi teen daai spoed. Groepering is seker goed op joune?
2 van my gewere skiet baie mooi teen daai spoed. Groepering is seker goed op joune?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: 22-250 hulp asb
Hi Toelie,
Ja hulle lyk nie sleg nie
Groete
Ja hulle lyk nie sleg nie
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 hulp asb
QL vertel 37,2gr, 3408vps en druk van 62K psi.
Jou keuse synde ons nou naby aan maks druk beweeg. Gaan op in 0,2gr inkremente en kyk of die hoër spoed die groepe laat toemaak. Kies dan watter die beste is en hou die druk in gedagte. Indien die groepe na wense is met 36,5gr, hou dan daarby waar druk 58K psi is.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: 22-250 hulp asb
Baie dankie Oom Tripod, gaan hom so probeer
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: 22-250 hulp asb
Dagsê,
Kan iemand dalk help asb met 'n nodespoed wat laer as bogenoemde is. Die doppe toon skielik redelike hoë tekens van druk. Moontlik rondom 3200ft/ sek of selfs laer
Baie dankie
Kan iemand dalk help asb met 'n nodespoed wat laer as bogenoemde is. Die doppe toon skielik redelike hoë tekens van druk. Moontlik rondom 3200ft/ sek of selfs laer
Baie dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 hulp asb
35.2 of 35.3gr en spoed van 3247vps vir Node 4.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br