Haelgeweer- gunfit vir average asook langer LOP.

Post Reply
ettiene.xtremetr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am

Haelgeweer- gunfit vir average asook langer LOP.

Post by ettiene.xtremetr »

Net n topic wat ek nie baie sien nie.

Soos ons weet is daar n average haelgeweer gemaak vir n average persoon. Dis gewoonlik net oor die 14 duim ength of pull en dan vat jy 2 of 3 gewere en kyk wat pas

Dan kry jy vir my. 2m lank met n baie langer LOP. Dus hoekom my wangstuk en butt stock ook verstelbaar gemaak moes word.

Hier is die vraag. Is daar enige konkrete metode om gunfit op n haelgeweer te bepaal.

My probleem is dat die geweer al so baie keer verstel was dat ek nie sy 'sweetspot' kry nie. Inteendeel loop ek elke week van die baan af met n eier op my wang soos hy my slaan.

Opinies en raad hoor ek graag van....

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk

User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1831
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Haelgeweer- gunfit vir average asook langer LOP.

Post by Rudi Fischer »

Dagse Ettiene

Waar is jy gelee.
Stuur my jou nommer dan kan ek jou probeer help

Rudi
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Haelgeweer- gunfit vir average asook langer LOP.

Post by Forester »

Die eerste stap is om ‘n goeie ‘mount’ te hê wat altyd dieselfde is. As jy nie die geweer op dieselfde manier elke keer ‘mount’ nie, help dit nie jy verstel iets nie.

Daar is baie goeie videos oor gun fit op youtube, spesifiek van Gil Ash en Don Currie.

Wat vir my werk is om met toe oë die geweer te ‘mount’ met verwysing na iets spesifiek, bv die hoek van die kamer waar die muur en dak bymekaar kom. Die sight picture as jy jou oë oopmaak sal onmiddellik vir jou wys as daar fout is. Daar behoort 2 vingers se spasie tussen jou sneller/sterk hand en die punt van jou neus te wees.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Post Reply