20" 223 Laat Bou Advies

Post Reply
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

20" 223 Laat Bou Advies

Post by Smith223 »

Goeie dag,
Ek speel nou al die laaste paar weke met die idee van 'n addisionele 223 wat spesifiek bietjie swaarder pitte gooi.
Ek het aanvanklik gedink on 223AI te gaan maar het daarteen besluit omdat ek reeds 223 rem dies het.
Ek besit tans 'n Howa 223 met 1-12 Twist wat goed werk met 50gr BT. Ek wil nie die geweer verkoop nie en soek dus nog 'n .223 aangesien ek klaar dies het.
Ek wil eintlik maar net 'n lekker speel en baan geweertjie bou, wat ek dan en wan kan gebruik vir uitskiet doeleindes.
My plan is dus as volg:
20" 1-8 twist medium palma loop
60gr vmax teen +-3000fps vir uitskiet
70gr VLD teen +-2800fps vir baan speel.

Het 'n kans op 'n goedkoop Lyttleton RSA aksie.
Die plan is om 'n custom slot te doen wat 223 dope kan aanvaar.

Nou my vrae:
Is die 20" loop voldoende om nodespoed te bereik naby aan maks druk?
Kies ek 'n reamer om 0.5mm jump te gee vir die vld's met die punt 8.5mm diep geseat (die hele nek het greep op die skag en net die boat tail steek aan die onderkant van die nek uit)? of hoe besluit ek op 'n reamer met die nodige keel lengte (Max tpl is nie 'n problem nie.)

Enige adisionele komentaar/ voorstelle is welkom.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Capt. Yoda »

Daar behoort n magdom 223 reamers in SA te wees, kry n GS met n finishing reamer wat jou keel volgens jou behoeftes kan sny. Jy laai dan n dummy patroon met die TPL soos jy hom wil laai vir hom en hy sny die keel volgens daai dummy se mates.

Laai die VLD dummy laat die “pressure” ring van die koel (basies die deel net bo die boat tail) net bo die skouer/neck junction van die dop sit. Ek sou die keel sny laat daai lengte die koel tot net teen die lands kry, so behoort jy dam bog bq kan jam of n klein bq kan jump sonder om die koel te diep in die dop se keel af te moet seat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by 264 Win Mag »

Hoekom koop jy ne net nog 'n Howa nie. Ek het gehoor dat Howa die 20 duim varmint 223 nou met 'n 1/8 twist loop inbring.
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Smith223 »

Dankie Capt, ek sal so maak.

264WM ek het dit sterk oorweeg maar die mini-actions beperk my as ek in die toekoms 'n ander loop op die aksie wil skroef.
Die Howa gaan defenitief goedkoper wees, en hy behoort goed ook te skiet maar my g#t jeuk om 'n 'custom' te bou.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 151
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by RugerBoy »

Dink mooi oor geweer bou, jy sal seker n rak geweer se loop uitskiet voor jy gaan reg kom as jy al die stape volg van geweer bou.
Miskien het jy geluk, en hoop jy kom reg
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Ralph Badenhorst »

Capt. Oblivious wrote: Tue Jul 07, 2020 1:38 pm Daar behoort n magdom 223 reamers in SA te wees, kry n GS met n finishing reamer wat jou keel volgens jou behoeftes kan sny. Jy laai dan n dummy patroon met die TPL soos jy hom wil laai vir hom en hy sny die keel volgens daai dummy se mates.
Finish reamer se lead/neck en throat lenght is klaar in die reamer in gegrind, dit is nie verstelbaar teensy jy n aparte throating reamer het nie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Capt. Yoda »

Askies ek bedoel throating reamer of "Uni Throater" as ek dit nie mis het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Smith223 »

Capt. Oblivious wrote: Mon Jul 20, 2020 10:26 am Askies ek bedoel throating reamer of "Uni Throater" as ek dit nie mis het nie
Ek het darem verstaan wat jy bedoel het Capt, ek het egter my reamer ontwerp soos jy beskryf het hierbo.
Het volgens SAAMI specs gewerk met klein bietjie stywer toleransies , 'n kleiner nek diameter en 'n geskikte lang vryboor vir die 70gr pitte.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Lategan1 »

Dankie Ralph. So leer ons almal die korrekte terme en beskrywings. By die expert.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Arnold »

Jou reamer se lead angle is baie skerp teenoor meeste wat maar 1.5 grade is.
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Smith223 »

Arnold wrote: Mon Jul 20, 2020 12:07 pm Jou reamer se lead angle is baie skerp teenoor meeste wat maar 1.5 grade is.
Dankie vir kommentaar Arnold, ek het probeer op die lead angle as 'n raaklyn met die secant ogief te kry met die 10grade.
Ek het agter gaan lees en lyk my die manne gaan nie sommer hoër as 3.5 grade nie. Ek sal die tekening aanpas, dankie!
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by savage(P Coetzer) »

My 223 het n 1.15 grade lead angle en werk besonders mooi met vmaxe en match kings. Dis nou wel in die 52-55gr klas koeels
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Wouter Roets »

Smith

n Mens wen redelik baie met die 223 as jy Ackley. Ackley sommer altwee en kry klaar.

Groetnis
Wouter
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Smith223 »

savage(P Coetzer) wrote: Mon Jul 20, 2020 1:38 pm My 223 het n 1.15 grade lead angle en werk besonders mooi met vmaxe en match kings. Dis nou wel in die 52-55gr klas koeels
Dankie vir die deel, daardie is almal voorbeelde van tagent ogives, maar dit gee mens darem 'n goeie idee. Aangesien ek ook van die 60 gr vmaxe wil skiet sal ek dan eerder na 2.5grade beweeg
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Smith223 »

Wouter Roets wrote: Mon Jul 20, 2020 1:45 pm Smith

n Mens wen redelik baie met die 223 as jy Ackley. Ackley sommer altwee en kry klaar.

Groetnis
Wouter
Ek het dit sterk oorweeg maar die idee om die dope eers te fireform pla my baie. Ek weet baie gewere skiet al goed met die fireform maar daardie pel wat ek gehelp het met hulle 223 wat 0.2mm korter op die kopspasie was vir nuwe dope vs gevuurde dope het 'n onangename smaak im my mond gelos.
Ek weet nie of 100 skote vir 100fps die moeite werd is nie. Ek beplan klaar om 'n 20duim loop te hê so ek kan sekerlik nie te veel kla oor spoed/ of die tekort daaraan nie?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Eduard Venter »

As jou hart dit begeer gaan daarvoor! 50gr pitte in jou ou 223, 70gr VLD in die kort nuwe Ackley en 87gr vmax in jou nuwe 243.

Dan kom kuier jy bietjie vir 'n slag en ons kyk hoe maak hulle op 'n paar bok koppe.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: 20

Post by Smith223 »

Eduard Venter wrote: Mon Jul 20, 2020 7:49 pm As jou hart dit begeer gaan daarvoor! 50gr pitte in jou ou 223, 70gr VLD in die kort nuwe Ackley en 87gr vmax in jou nuwe 243.

Dan kom kuier jy bietjie vir 'n slag en ons kyk hoe maak hulle op 'n paar bok koppe.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Eduard sodra een van die nuwe roere opdaag laat weet ek jou!
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Wouter Roets »

Smith

Sny net jou kamer by n geweersmid wat bekend is vir sy kwaliteit en fakmanskap op die gebied en jy sal nie die probleem ervaar nie. Dit is juis een van die Ackley se voordele om n korter loop te he en nog steeds die spoed te kan slaan van die voog kaliber. Persoonlik het ek n paar gewere waar dit die geval is.

Groetnis
Wouter
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Ralph Badenhorst »

Lategan1 wrote: Mon Jul 20, 2020 11:22 am Dankie Ralph. So leer ons almal die korrekte terme en beskrywings. By die expert.

Beste.
Ek is self maar nog dom met baie goed ;D Ek sal hopelik eendag dalk slim genoeg kan wees om n artikel/boek te skryf.

Vir nou krap ek maar rond in my werkswinkel
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 20" 223 Laat Bou Advies

Post by Lategan1 »

Smith223 wrote: Tue Jul 07, 2020 1:17 pm Goeie dag,
Ek speel nou al die laaste paar weke met die idee van 'n addisionele 223 wat spesifiek bietjie swaarder pitte gooi.
Ek het aanvanklik gedink on 223AI te gaan maar het daarteen besluit omdat ek reeds 223 rem dies het.
Ek besit tans 'n Howa 223 met 1-12 Twist wat goed werk met 50gr BT. Ek wil nie die geweer verkoop nie en soek dus nog 'n .223 aangesien ek klaar dies het.
Ek wil eintlik maar net 'n lekker speel en baan geweertjie bou, wat ek dan en wan kan gebruik vir uitskiet doeleindes.
My plan is dus as volg:
20" 1-8 twist medium palma loop
60gr vmax teen +-3000fps vir uitskiet
70gr VLD teen +-2800fps vir baan speel.

Het 'n kans op 'n goedkoop Lyttleton RSA aksie.
Die plan is om 'n custom slot te doen wat 223 dope kan aanvaar.

Nou my vrae:
Is die 20" loop voldoende om nodespoed te bereik naby aan maks druk?
Kies ek 'n reamer om 0.5mm jump te gee vir die vld's met die punt 8.5mm diep geseat (die hele nek het greep op die skag en net die boat tail steek aan die onderkant van die nek uit)? of hoe besluit ek op 'n reamer met die nodige keel lengte (Max tpl is nie 'n problem nie.)

Enige adisionele komentaar/ voorstelle is welkom.
Smith, wil graag weet hoe vorder jy en resultate?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply