Manne enige iemand hier wat ‘n kamp plek kan aanbeveel in die Nelspruit / Sabie / Komatiepoort area met lekker visvang plekkies?
Hoor graag
Visvang en kamp rondom Nelspruit
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Visvang en kamp rondom Nelspruit
Hou die lood in die lug
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Visvang en kamp rondom Nelspruit
Marloth Park het redelike fasiliteite.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Visvang en kamp rondom Nelspruit
Sabie is Sabie River Camp asook Merry Pebbles, ek weet nie of hulle nou oop is nie
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
