Ek is nou dood seker ek sal nie van V-Max ooit afstand doen nie. Hy het nou net weer eens bewys dat op jackals is hy koning, en meer kan nie van hom gevra word nie.
Ek weet nou nie hoe maak julle nie, maar ek kyk gewoonlik net na een helse gat nadat so 110gr V-max ?n jackals getref het, as die vel OK lyk, word hy, as die boer hom nie wil he nie, afgeslag en dis die einde van die storie, gewoonlik ?n ?pass through? of as die skoot in die kuiltjie is word daar nie eintlik gesoek nie. Nou die aand tref ek ?n jong teef centre op die voor tande toe sy na my kyk. Die punt het al haar tande of vergruis, of uit die tand vleis geruk, die verhemelte, tong en kaak vleis so te se verwyder, die onder punt van die skedel sowel as die eerste twee werwels in vlarders gebreek, en tot rus gekom teen die vel agter die nek. Die stukkie wat ek herwin het, koper en lood, het 41gr geweeg. Die skoot was 313m, en nog steeds het die ou V-Max puik werk gedoen. Ek is heel happy met hulle, dankie.
V-Max
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: V-Max
Oom Mac,
Baie mooi afstand en goeie skoot.
Op 300m waar sit Oom die kruishaar neer, as hy so reguit staan en kyk??
O ja, en wat is die spoed uit die 110gr vir die .270?
Groete Raven
Baie mooi afstand en goeie skoot.
Op 300m waar sit Oom die kruishaar neer, as hy so reguit staan en kyk??
O ja, en wat is die spoed uit die 110gr vir die .270?
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: V-Max
Ou Mac
Mooi gegooi. En ja lyk my die vmaxe is maar die gewildste vir die ongediertes.
Groetnis Freddie
Mooi gegooi. En ja lyk my die vmaxe is maar die gewildste vir die ongediertes.
Groetnis Freddie
yol bolsun
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: V-Max
Thanks Freddie, gelukkig tussen die ape en die flekkies, kry ek darrem so bietjie oefening.
Raves,
Ek kry 2960 fps uit hulle uit, en hulle val 9duim op 300, op my Leupold as ek die voet v/d kruisie gebruik, is dit vir alle praktiese doeleindes my 300 zero, lekker maklik vir 'n dommie soos ek om te onthou.
Mooi loop.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.