Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Na baie innerlike konflik met myself het ek besluit om uit die kas te klim, ek is anders. JA Ek gaan ook nou 'n Six Five Creed skiet. Baie dankie aan Eugene Van Niekerk en Nico Harris dat julle my moed ingepraat het om uit te kom.
Ben Richardson, Louis Cronje, Pieter Malan ek voel nou beter om "one of those guys" saam julle te wees.
#creedmoor #creedlivesmatter #65CM
Ek grap net in my hele lewe as 'n mens sal ek nie 6.5Needmoor, 6.5Queenmoor, Ses Vyf Kruitmors, of wat ook al in my kluis hê nie.
Dankie Jacques Theron vir die begin van 'n Budget LR Build.
#7MM for the win
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Daai Queenmore het nogals geskiet op sy dag maar ek was so dankbaar die dag toe my partner my meedeel hy gaan eder n Dasher skiet soos n man en die 6.5 in die kas los laat sy vrou eder met hom kan skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.